For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Meel.

Meel

Twee soorte koringmeel (links) en rogmeel (regs)

Meel is 'n voedselpoeier wat gemaak word deur die fynmaal van graan, boontjies, of ander sade of wortels (soos kassawa). Dit is die belangrikste bestanddeel van brood, wat 'n stapelvoedsel vorm vir baie volkere en kulture. Die deurlopende beskikbaarheid van voldoende voorrade van meel het 'n groot ekonomiese en politieke rol gespeel op verskillende tye in die geskiedenis. Koringmeel is een van die belangrikste voedselbestanddele in Europa, Noord-Amerika, die Midde-Ooste, Indië en Noord-Afrika, en is die bepalende bestanddeel in die meeste van hul style van brood en ander gebak.

Meel word gewoonlik in groot linnesakke gestoor

Alhoewel koring die mees algemene basis van meel is, is mieliemeel ook - sedert antieke tye - 'n baie belangrike deel van die Mesoamerikaanse kookkuns, en vorm dit 'n stapelvoedsel oor die hele Suid-Amerika. Rogmeel is 'n belangrike bestanddeel van brood in groot dele van Midde-Europa, en rys kan ook gebruik word in meel, al is dit relatief ongewoon.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Meel
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?