For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for McDonald's.

McDonald's

McDonald's Corporation
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 15 Mei 1940 in San Bernardino, Kalifornië;
McDonald's Corporation, 15 April 1955 in Des Plaines, Illinois
Hoofkantoor Oak Brook, IllinoisVerenigde State van Amerika
Liggings36 000[1]
SleutelpersoneAndrew J. McKenna (Voorsitter)
Steve Easterbrook (President en hoofuitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRestaurante
ProdukteKitskos
(hamburgershoenderslaptjipskoeldrankkoffiemelkskommels • slaaie • nageregte • ontbyt)
Inkomste$ 28,1057 miljard (2013)[2]
$ 27,567 miljard (2012)[2]
Bedryfsinkomste$ 8,7643 miljard (2013)[2]
$ 8,6046 miljard (2012)[2]
Netto inkomste$ 5,5859 miljard (2013)[2]
$ 5,4648 miljard (2012)[2]
Werknemers420 000 (2014)[3]
SlagspreukI’m Lovin’ It
Webwerfaboutmcdonalds.com
McDonald's-restaurante wêreldwyd

McDonald's Corporation is die wêreld se grootste ketting van hamburger- en kitskosrestaurante.

Die hoofkantoor van die firma – McDonald's Plaza genoem – is geleë in Oak Brook, 'n voorstad van Chicago in die Verenigde State. Hier is ook die "Hamburger University", die opleidingsentrum van McDonald's.

Die maatskappy is deur die sakeman Ray Kroć uitgebou nadat hy in 1955 die regte oorgeneem het van 'n klein hamburgerketting wat gelei was deur Dick en Mac McDonald.

'n McDonald's-restaurant word bestuur deur 'n konsessienemer, 'n filiaal, of die maatskappy self. Die inkomste van die maatskappy kom uit die huur, kopiereg en fooie wat betaal word deur die konsessiehouers, en die verkope in selftoegeruste restaurante.

McDonald's bedien hoofsaaklik hamburgers, kaasburgers, hoender, skyfies, ontbytgeregte, koeldrank, melkskommels en nageregte. In reaksie op kritiek oor sy vervelige spyskaart, verkoop die maatskappy nou ook slaaie, garnale, gevoudes en vrugte.

Die totale aantal bestellings by McDonald's beloop 68 miljoen per dag, versprei oor meer as 36 000 takke in 119 lande. Op 11 November 2015 het McDonald's hul 20ste jaar in Suid-Afrika met 234 takke gevier.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. McDonald's publication. "Corporate FAQ" (in Engels). McDonald's Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2016. Besoek op 14 Junie 2015.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 "MCDONALDS CORP 2013 Annual Report Form (10-K)" (XBRL) (in Engels). United States Securities and Exchange Commission. 24 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op 14 Junie 2015.
  3. McDonald Corporation. "McDONALD'S CORPORATION 10-K SEC Filing for the fiscal year ended December 31, 2014" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 14 Junie 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
McDonald's
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?