For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Evangelie volgens Matteus.

Evangelie volgens Matteus

Matteus en die engel (Rembrandt van Rijn – 1661)

Die Evangelie volgens Matteus is die eerste evangelie en ook die eerste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die Evangelie bring die blye boodskap dat Jesus die beloofde Verlosser is. Met aanhalings uit die Ou Testament word aangetoon dat die Ou Testamentiese beloftes tot vervulling gekom het met die geboorte van Jesus en dat Hy die Christus is, die seun van die lewende God.

In die Evangelie word die verhaal van Jesus beskryf van sy geboorte tot sy laaste opdrag aan sy dissipels. Dit is egter nie 'n lewensbeskrywing van Jesus nie, maar eerder 'n getuienis oor wat Hy gedoen en geleer het. Die verhaal word afgewissel deur vyf lang uitsprake van Jesus oor die koninkryk van die hemel: die Bergrede, die opdrag aan die twaalf dissipels, die gelykenisse oor die koninkryk, die betekenis van dissipelskap en die koms van die koninkryk.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Evangelie volgens Matteus
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?