For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Matjiesfontein.

Matjiesfontein

Matjiesfontein
'n Straat in Matjiesfontein.
'n Straat in Matjiesfontein.
Matjiesfontein is in Wes-Kaap
Matjiesfontein
Matjiesfontein
Koördinate: 33°13′0″S 20°35′0″O / 33.21667°S 20.58333°O / -33.21667; 20.58333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitSentraal Karoo
Plaaslike MunisipaliteitLaingsburg
Oppervlak
 • Totaal1,22 km2 (0,47 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal422
 • Digtheid346/km2 (900/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
6901
Skakelkodes023
Lord Milner-hotel

Matjiesfontein is 'n nedersetting in die Victoriaanse boustyl in die hartland van die Karoo, sowat 100 kilometer noordoos van Worcester. Die dorp in die huidige Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, wat aanvanklik net 'n stilhouplek langs die spoorlyn was, waar stoomlokomotiewe van vars water voorsien is, is in 1884 deur die Britse immigrant James ("Jimmy") Douglas Logan gestig. In 1889 het Logan 'n mineraalwaternywerheid op die dorp opgerig en water en ander verversings aan treinpassasiers verkoop.

Logan se bekende Lord Milner-hotel is in 1899 opgerig. Die lug van die Karoo-halfwoestyn is destyds ook as baie geskik geag vir die behandeling van longsiektes, maar só het Matjiesfontein toe vinnig ook bekende persoonlikhede soos Cecil Rhodes, die skryfster Olive Schreiner, wat tussen 1890 en 1892 op die dorp gewoon het, Edgar Wallace, lord Randolph Churchill en Rudyard Kipling ontvang.

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het Logan se hotel as 'n Britse militêre hospitaal gedien. Met Jimmy Logan se afsterwe in 1920 raak Matjiesfontein uit die mode. Eers in 1968 herleef die dorpie met die heropening van die hotel. In 1970 is Matjiesfontein tot nasionale monument verklaar.

Matjiesfontein met sy gerestoureerde stasie en 'n nuwe konferensiesentrum is deesdae weer 'n gewilde bestemming vir welgestelde Kapenaars. Die N1 nasionale pad gaan naby die dorp verby.

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • Allen, Dean: Empire, war & cricket in South Africa. Logan of Matjiesfontein. Kaapstad: Zebra Press, 2015. ISBN 978-1-77022-847-4

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Matjiesfontein
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?