For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Masturbasie.

Masturbasie

Manlike masturbasie

Masturbasie is die praktyk van selfbevrediging deur die seksuele organe met die hand te stimuleer.

Vroeër is ook daarna as selfbevlekking verwys omdat daar geglo is dat dit tot sielkundige afwykings en uiteindelik waansin kon lei. 'n Ander term hiervoor is "onanie", afgelei van die verhaal in Genesis 38:9 waar geskryf staan: "Onan het geweet dat die kinders wat gebore sou word, nie as syne beskou sou word nie, en daarom het hy elke keer as hy met die weduwee van sy broer gemeenskap gehad het, gesorg dat sy saad op die grond kom. Hy wou nie dat daar kinders vir sy broer gebore word nie." "Onanie" is dus eerder 'n korrekte beskrywing van coitus interruptus, oftewel saadstorting buite die vagina. In dié geval was dit 'n beskrywing van die weiering om aan die "swaerhuwelik" gehoor te gee.

Wedersyde masturbasie soos uitgebeeld deur die skilder Johann Nepomuk Geiger

Begin

Die een of ander stimulering van die seksuele organe kom by baie babas van net 'n paar maande oud voor. Luidens een ondersoek is dit die geval by meer as die helfte van babas onder die ouderdom van een jaar. Vir die meeste mans begin die doelbewuste gebruik van masturbasie as seksuele stimulasie eers tussen die ouderdom van nege en 18 jaar. In twee derdes van gevalle is masturbasie 'n man se eerste ervaring van ejakulasie of saadstorting. Vroue wat wel masturbeer, begin oor die algemeen vroeër as mans. Teen die ouderdom van 20 het net een uit vyf vroue dit al op die proef gestel, vergeleke met 92% van mans. Masturbasie is meestal die bron van mans se eerste orgasme, terwyl dit by net sowat 'n derde van vroue die geval is.

Volwasse lewe

Manlike masturbasie se frekwensie kan wissel van een maal of minder per maand tot een, twee of drie maal per dag. Van diegene wat masturbeer is die voorkoms sowat twee maal per dag op ouderdom 15. In die geval van vroue is dit baie minder. Die ware voorkoms van masturbasie hang baie af van opvoedingsvlak, ouderdom en huwelikstatus. Die voorkoms is die hoogste by jong mense met 'n hoë vlak van opvoeding.

Bronne

  • Diagram Group, Man's Body - An Owner's Manual, Bantam Books, London et. al., 1983.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Masturbasie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?