For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Maryam Mirzakhani.

Maryam Mirzakhani

Maryam Mirzakhani
Maryam Mirzakhani in Seoel in 2014

Geboortenaam مریم میرزاخانی‎‎
Gebore (1977-05-03)3 Mei 1977
Teheran, Iran
Oorlede 15 Julie 2017 (op 40)
Stanford, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Iran Iran
Vakgebied Wiskunde
Instelling(s) Universiteit van Princeton
Universiteit van Stanford
Alma mater Sharif Universiteit van Tegnologie (BS)
Universiteit van Harvard (PhD)
Doktorale promotor(s) Curtis T. McMullen
Toekennings Blumenthal-toekenning (2009)
Satter-prys (2013)
Clay Research-toekenning (2014)
Fields-medalje (2014)

Maryam Mirzakhani (Persies: مریم میرزاخانی‎‎ [mæɾjæm miːɾzɑːxɑːniː]; * 3 Mei 1977 in Teheran, Iran; † 15 Julie 2017) was 'n Iranse wiskundige aan wie in 2014 die Fields-medalje toegeken is, 'n prys vir hoë wetenskaplike prestasies in wiskunde wat in dié vakgebied as die ekwivalent van die Nobelprys beskou word. Mirzakhani het die prys vir bydraes tot ingewikkelde geometrie en dinamiese stelsels ontvang. Sy was die eerste vrou en die eerste Iranse wetenskaplike aan wie die medalje toegeken is.[1]

Maryam Mirzakhani, wat haar akademiese opleiding in Teheran en aan die Harvard-universiteit ontvang het, was sedert 2008 professor aan die Amerikaanse Stanford-universiteit in Palo Alto, Kalifornië. Haar navorsing op die gebied van teoretiese wiskunde het navorsing op gebiede soos moduli-ruimtes, die Teichmüller-teorie, hiperboliese geometrie, Ergodiese teorie en simplektiese geometrie ingesluit – met belangrike wetenskaplike gevolgtrekkings vir 'n verskeidenheid vakgebiede wat van kriptografie tot teoretiese fisika en navorsing oor die ontstaan van die heelal gestrek het.

Maryam Mirzakhani is in 2013 met borskanker gediagnoseer en het in 2017, op die ouderdom van veertig jaar, aan dié siekte beswyk. Sy word oorleef deur haar eggenoot, die Tsjeggiese wiskundige Jan Vondrák, en hul dogter Anahita.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Onderhoude

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Maryam Mirzakhani
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?