For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Mars 1M.

Mars 1M

Marsnik 1

Mars 1M was twee onbemande ruimtetuie in die eerste Sowjet-sendings na die planeet Mars.[1] Die Westerse media het die tuie Marsnik gedoop na aanleiding van die name "Mars" en "Spoetnik".

Mars 1M Nr.1, in die Weste bekend as Marsnik 1, Mars 1960A en Korabl 4, is op 10 Oktober 1960 vernietig toe die lansering skeefgeloop het. Sommige Sowjet-wetenskaplikes wat by die program betrokke was, het beweer hulle weet niks daarvan af nie – net die tweede lansering was bedoel as ’n Mars-sending.

Mars 1M No.2, in die Weste bekend as Marsnik 2, Korabl 5 en Mars 1960B, is op 14 Oktober 1960 gelanseer.

Albei Mars 1M-ruimtetuie is deur ’n Molnija-vuurpyl gelanseer. Die derdefase-pompe van albei ruimtetuie het nie genoeg krag gehad nie en as gevolg daarvan is nie een van die tuie in hul eerste wentelbaan geplaas nie. Hulle het ’n hoogte van 120 km bereik voordat hulle die aarde se atmosfeer weer binnegedring het.

Die doel van die sendings was om die ruimte tussen die aarde en Mars te ondersoek, om Mars te verken en foto's van die oppervlak en radiokommunikasie van lang afstande af te verskaf.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Wade, Mark. "Mars 1M" (in Engels). Encyclopedia Astronautica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2015. Besoek op 26 Augustus 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Mars 1M
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?