For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Marius van der Westhuizen.

Marius van der Westhuizen

Marius van der Westhuizen Rugbyportaal
Geboortedatum 6 Januarie 1984 (1984-01-06) (40 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Loopbaan as skeidsregter
Jare Kompetisie Weds
2014–
2012–
2011–
Superrugby
Curriebeker
Vodacombeker
4
18
14
korrek soos op 18 Februarie 2015.

Marius van der Westhuizen (gebore op 6 Januarie 1984 in Kaapstad) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter, wat tans op die Premierpaneel van die Suid-Afrikaanse Rugbyskeidsregtersvereniging dien.

Vroeë loopbaan

[wysig | wysig bron]

Hy begin sy skeidsregtersloopbaan in 2007 met ligawedstryde in die Westelike Provinsie. In 2009 word hy 'n lid van SARSV se aanspraakmakerspan en hy blaas tydens wedstryde in die Craven-week en Onder-19 Provinsiale Kampioenskapkompetisies.

Hy begin in 2011 as skeidsregter in eersteklaswedstryde, maak sy debuut in die 2011 Vodacombekerwedstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en die Valke in Bloemfontein[1] en beheer tien wedstryde in die 2011 Onder-19 en Onder-21 Provinsiale Kampioenskap.

In 2012 tree hy op as skeidsregter in 'n aantal Varsitybeker- en Varsityskildwedstryde, sowel as drie wedstryde tydens die 2012 Vodacombeker. Sy eerste Curriebekerafspraak was die wedstryd tussen die SWD Arende en die Boland Kavaliers in George[2] en hy het ook beheer oor die Kavaliers wedstryd teen die Griffons in Welkom geneem,[3] sowel as 'n aantal wedstryde in die 2012 Onder-21 Provinsiale Kampioenskap en die wedstryd tussen Wallis Onder-18 en Engeland Onder-18.[4]

Internasionaal

[wysig | wysig bron]

Hy word hierna 'n skeidsregter vir die IRB Sewes Wêreldreeks, waar hy baie vinnig homself vestig as een van die topskeidsregters, hy neem beheer van die 2013 Hongkong Sewesfinaal in net sy derde toernooi. Hy is ook benoem op die skeidsregterspaneel vir die 2013 Rugby Wêreldbekersewes in Moskou.

Verdere aanstellings in Varsityrugby volg in 2013 (wat ingesluit het die skeidsregter vir die 2013 Varsitybekereindstryd tussen Maties en UP Tuks),[5] sowel as 'n verdere vier Vodacombeker optredes. Hy het in drie wedstryde in die 2013 Curriebeker Eerste Divisie geblaas voor sy eerste Premier-Afdeling afspraak vir die wedstryd tussen die Goue Leeus en die Vrystaat Cheetahs in Johannesburg, sy eerste van vyf wedstryde in die kompetisie.[6]

Hy is benoem op SANZAR se skeidsregterslys vir die 2014 Superrugbyseisoen en was in beheer van sy eerste Superrugbywedstryd tydens die Lions se kragmeting met die Crusaders in Johannesburg.[7]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Marius van der Westhuizen
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?