For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Maanrand.

Maanrand

Die ligskadugrens (kontras tussen die ligte en donker deel) van die Maan. Die ligte deel is die maanrand, wat oorverlig is om die onreëlmatige grens duideliker sigbaar te maak.

Die maanrand is die rand van die sigbare oppervlak van die Maan soos van die Aarde af gesien.[1] Van ver af lyk dit soos 'n ronde boog, maar teen hoër resolusies kan gesien word die Maan se oppervlak is nie plat nie en daarom is die maanrand onreëlmatig.

Die maanrand is nie altyd dieselfde nie: Vanweë die librasie van die Maan (ronde rotasiebewegings soos van die Aarde af gesien) verander dit. Dit bemoeilik die taak om die tye en duurtes van verduisterings presies te bereken.[2] Met hoogtedata wat van die kartering van die maanoppervlak verkry word, kan 'n 3D-model, insluitende berge en valleie, geskep word en die maanprofiel vir enige gegewe tyd met groot akkuraatheid voorspel word.[3]

Die kontras tussen die helder maanrand en die swart naglug maak dit 'n gewilde teiken wanneer die optika van teleskope en verkykers getoets word.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "List of basic lunar features". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2006.
  2. O'Byrne, Chris. "Lunar Limb Corrections". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2008.
  3. Watts, C. B. (1963). "The Marginal Zone of the Moon". Astronomical Papers. U.S. Nautical Almanac Office. 17 (1): 951. Bibcode:1963USNAO..17....1W.

Skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Maanrand
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?