For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Mälarmeer.

Mälarmeer

Mälarmeer

Die Mälarmeer in die skemer

Kaart van die Mälarmeer
Koördinate:59°26′N 17°4′O / 59.433°N 17.067°O / 59.433; 17.067
Ligging:Swede
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:1 073 km² (414 myl²)[1]
Gemiddelde diepte:12,8 m (42 vt)[1]
Maksimum diepte:66 m (216,5 vt)[1]
Volume:14,3 km³ (3,4 myl³)[1]
Lengte:120 km (74,6 myl)[1]
Breedte:65 km (40,4 myl)[1]
Opvangsgebied:22 600 km² (8 725,9 myl²)[1]
Invloei:Arbogaån, Hedströmmen, Köpingsån, Kolbäcksån, Eskilstunaån, Svartån, Enköpingsån, Fyrisån
Uitvloei:Norrström
Eiland/e:Selaön, Ekerö, Björkö, Helgö
Nedersettings:Stockholm, Västerås en Södertälje

Die Mälarmeer (Sweeds: Mälaren, [ˈmɛ̂ːlarɛn] of [ˈmɛ̂ːlaɳ], ) is die negende grootste meer in Europa met 'n oppervlakte van 1 073 km². Daarbenewens is dit die derde grootste meer van Swede ná die Vänernmeer en die Vätternmeer. Dit is in die ooste van Swede, net wes van die Sweedse hoofstad Stockholm, geleë en grens aan die provinsies Västmanland, Uppland en Södermanland.

Kaart van Swede met die Mälarmeer in die ooste

Nog tydens die Wikingtydperk was die Mälarmeer 'n deel van die Oossee en dit is eers deur postglasiale opheffing geskei. Die meer se oppervlakte is slegs 70 cm bo seevlak. Die Mälarmeer word verbind met die Oossee deur die Norrström wat deur Stockholm vloei. Dit is veral belangrik vir watervoorsiening van die metropolitaanse gebied Stockholm met sowat 2,4 miljoen inwoners. Die Mälarmeer is ook 'n gewilde vakansieplek onder Stockholmers.

Tydens die Olimpiese Somerspele 1912 is die fietsren rondom die Mälarmeer beslis. Dié wedren is gewen deur Rudolph Lewis wat sodoende die eerste Suid-Afrikaner geword het om 'n goue medalje in dié item in te palm.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 (sv) "Fakta om Mälaren". Sweedse Meteorologiese en Hidrologiese Instituut. 31 Augustus 2023. Besoek op 7 Mei 2024.
  2. (af) Die man wat alleen gery het. Beeld. 7 Julie 2012.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Mälarmeer
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?