For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Lyfeienskap.

Lyfeienskap

Lyfeienskap was 'n vorm van knegskap en persoonlike afhanklikheid van 'n leenheer waaraan kleinboere sonder eie grondbesit in die Middeleeuse feodale stelsel onderworpe was.[1] Lyfeienskap het in sommige plattelandse gebiede van Europa nog tot in die moderne tydperk voorgekom, en in Bhoetan nog tot 1956. In Rusland is dit in 1861 afgeskaf, hoewel die eintlike slawerny reeds in 1723 afgeskaf is. [2] Die status van lyfeienskap is deur 'n mens se geboorte bepaal en was feitlik onveranderlik. In die Suid-Afrikaanse en ander kontekste word die terme lyfeienskap en lyfeienes dikwels as sinonieme vir slawerny en slawe gebruik.

Lyfeienes en hul gesinne het met lyf en lewe aan 'n heer behoort en was aan sy regspraak onderworpe. Hulle was verplig om op die landgoed van hul heer te woon en werk vir hom te verrig. Ook vir 'n huwelik is die toestemming van die heer benodig. Lyfeienes is dikwels toegelaat om 'n stuk van die leenheer se grond te bewerk vir hul eie behoeftes, maar was dan verplig om in ruil daarvoor bepaalde werk te verrig en 'n deel van hul oes aan die leenheer af te staan.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Jan K Coetzee: ’n Nuwe bedeling, ’n ou bewussyn: Die verhale van ’n lyfeiene. In: LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), 25 Augustus 2014. Besoek op 25 Julie 2017
  2. "History of Russia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Lyfeienskap
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?