For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Lug- en ruimtevaart.

Lug- en ruimtevaart

Uitsig oor die aarde se atmosfeer met die Maan in die agtergrond.

Lug- en ruimtevaart of aëroruimte (Engels: Aerospace) is die mens se pogings om, deur middel van wetenskap, ingenieurswese en besigheid, te kan vlieg – in die atmosfeer van die aarde (lugvaart / 'aeronautics'), asook die ruimte (ruimtevaart / 'astronautics'). Die term verwys na die industrieë wat navorsing, ontwikkeling, vervaardiging, asook die bedryf en onderhoud van voertuie wat deur die lug en ruimte beweeg, doen. Lug- en ruimtevaart is 'n diverse veld, met 'n groot hoeveelheid van kommersiële, industriële en militêre toepassings.

Die lugruim is nie dieselfde as lug- en ruimtevaart nie, maar word as 'n term gebruik om die fisiese lugruimte bokant 'n plek op die grond te verduidelik. Die Kármán-lyn op 'n hoogte van 100 km bo die aarde se oppervlak word gebruik om die onderskeid tussen lugvaart en ruimtevaart te tref. Dit is 'n baie arbitrêre verdeling (geskep op grond van die destydse berekeninge van Theodore von Karman) aangesien geen voorwerp die aarde op so 'n hoogte kan omwentel nie; die atmosfeer bied nog te veel weerstand. Mense wat die lyn verbysteek mag hulself ruimtevaarders ('astronauts'/'cosmonauts') noem (sommige kommersiële maatskappye buit hierdie onderskeid uit vir toekomstige ruimtetoerisme).

Die uitdrukking "It's not Rocket Science" ("Dit is nie vuurpylwetenskap nie") word baie gebruik om te impliseer iets is maklik. In werklikheid bestaan daar nie so iets soos 'rocket science' nie. Waarna eintlik verwys word, is ruimtevaartingenieurswese ('aerospace engineering'). Wetenskaplikes neem waar; ingenieurs skep.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Lug- en ruimtevaart
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?