For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Loon.

Loon

'n Loon is 'n tipe weeklikse vergoeding aan 'n werker.

Die berekening, uitbetaling en boekstawing van lone is een van die roetinetake in alle sakeondernemings. Lone is baie belangrike koste-items van alle sakeondernemings en moet dus met sorg bestuur word.

Verskeie aftrekkings word deur die werkgewer maandeliks van salarisse en weekliks van lone afgetrek, en die gevolglike nettobedrag word aan die werknemer betaal.

  • Pensioenfondsbydrae word afgetrek en die geld word aan die pensioenfonds oorbetaal. Die bydrae is gewoonlik ’n vasgestelde persentasie van die bruto salaris of loon, bv. 8%.
  • Inkomstebelasting word afgetrek en die geld word aan die SAID oorbetaal. Die bedrag word bepaal volgens tabelle wat deur die SAID uitgereik is. Twee elemente is betrokke by werknemersbelasting, te wete Standaardinkomstebelasting op Werknemers (SIBW) en Lopende Betaalstelsel (LBS). Vir boekstawingsdoeleindes word daar gewoonlik slegs na LBS verwys.
  • Mediesefondsbydraes word afgetrek en die geld aan die betrokke fonds oorbetaal. Soms dra die werkgewer ook tot die werknemer se siekefonds by.
  • Werkloosheidsversekering, tans 1% van die brutovergoeding betaalbaar, word afgetrek en word in sommige gevalle aan die SAID en in ander gevalle aan die Werkloosheidsversekeringsfonds oorbetaal. Die werkgewer dra ’n gelyke deel tot die Werkloosheidsversekeringsfonds by.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Loon
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?