Longyearbyen
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Provinsie (Fylke) | Svalbard |
Koördinate | 78°13′N 15°38′E / 78.217°N 15.633°O |
Stigting | 1906 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 242,86 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 2 075[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 8,5/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde seeklimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -6,7 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -15,3 / 5,9 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 190 mm |
Burgemeester | Christin Kristoffersen (Ap) |
Amptelike Webwerf | lokalstyre.no |
Longyearbyen is die hoofstad en grootste stad van die Noorse provinsie Svalbard op die hoofeiland Spitsbergen en is die noordelikste stad van die wêreld. Die stad het 'n bevolking van 2 075 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 242,86 km². Die stad is in 1906 van die Amerikaanse ondernemer John Munroe Longyear as mynstad gestig.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Statistisk sentralbyrå - Statistics Norway". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2012. Besoek op 25 Januarie 2012.
Hoofstede van onafhanklike lande | Amsterdam • Andorra la Vella • Athene • Bakoe • Belgrado • Berlyn • Bern • Boedapest • Boekarest • Bratislava • Brussel • Chișinău • Dublin • Helsinki • Jerewan • Kijif • Kopenhagen • Lissabon • Ljubljana • Londen • Luxemburg • Madrid • Minsk • Monaco • Moskou • Nicosia • Oslo • Parys • Podgorica • Praag • Reykjavik • Riga • Rome • San Marino • Sarajevo • Skopje • Sofia • Stockholm • Tallinn • Tbilisi • Tirana • Vaduz • Valletta • Vatikaanstad • Vilnius • Warskou • Wene • Zagreb | |
---|---|---|
Hoofstede van omstrede gebiede | ||
Hoofstede van afhanklike gebiede | Douglas • Episkopi • Gibraltar • Longyearbyen • Mariehamn • Olonkinbyen • Ponta Delgada • Saint Helier • Saint Peter Port • Tórshavn | |
Hoofstede van |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.