For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Lietsjie.

Lietsjie

Lietsjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Litchi
Spesie:
L. chinensis
Binomiale naam
Litchi chinensis
Sonn.[1]
'n Paar heel en afgedopte lietsjievrugte

Die Lietsjie (Litchi chinensis) is 'n smaaklike eetbare vrug.

Dit is die enigste lid van die genus Litchi in die seepbessie familie Sapindaceae. Dit is 'n tropiese en subtropiese vrugteboom inheems aan die Guangdong- en Fujian-provinsies van China, maar word nou in baie dele van die wêreld gekweek.[2] Die vars vrugte het 'n klein, fyn, witterige pulp met 'n blommegeur en 'n geurige, soet smaak. Aangesien hierdie parfuumagtige geur verlore gaan tydens die inmaakproses, word die vrugte eerder vars geëet.[3]

Die immergroen boom bereik 'n hoogte van 10-28 meter, die lietsjie dra vlesige vrugte wat tot 5 cm lank en 4 cm breed word. Die buitekant van die vrugte word bedek deur 'n pienk-rooi, growwe skil wat oneetbaar is, maar maklik afgedop word om 'n laag soet, wit vlees bloot te stel. Lietsjies word in baie verskillende nageregte geëet, en is veral gewild in China, die hele Suidoos-Asië, Suid-Asië, Indië en dele van Suider-Afrika.[4]

Lietsjies, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 70 kcal   280 kJ
Koolhidrate     16.53 g
- Suikers  15.23 g
- Dieetvesel  1.3 g  
Vette0.44 g
Proteien 0.83 g
Tiamien (Vit. B1)  0.011 mg  1%
Riboflavien (Vit. B2)  0.065 mg  4%
Niasien (Vit. B3)  0.603 mg  4%
Vitamien B6  0.1 mg8%
Folate (Vit. B9)  14 μg 4%
Vitamien C  71.5 mg119%
Kalsium  5 mg1%
Yster  0.13 mg1%
Magnesium  10 mg3% 
Fosfor  31 mg4%
Kalium  171 mg  4%
Natrium  1 mg0%
Sink  0.07 mg1%
Link to USDA Database entry
Vitamin B6/Folaat-waardes was nie beskikbaar nie
Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Litchi chinensis Sonn". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 17 Oktober 1995. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2009. Besoek op 19 Januarie 2010.
  2. "Lychee". Morton (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 30 Oktober 2013.
  3. Taxon: Litchi chinensis Sonn. subsp. philippinensis (Radlk.) Leenh.. Germsplasm Resources Information Network, USDA. URL besoek op 30 Oktober 2013.
  4. Courtney Menzel (2005). Litchi and longan: botany, production and uses. Wallingford, Oxon, UK: CABI Pub. p. 26. ISBN 0-85199-696-5.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Lietsjie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?