For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Leopold Scholtz.

Leopold Scholtz

Leopold Scholtz
Gebore
Willem Leopold von Ranke Scholtz

30 Junie 1948
Sterf19 Oktober 2022 (op 74)
Plek begraweSt. Petrus Banden-begraafplaas Den Haag, Nederland
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepAkademikus, historikus, joernalis en skrywer
EggenootIngrid Marie Elisabeth Verhoek
Ouer(s)Gert Daniël Scholtz en Rachel Geraldine Elizabeth Scholtz

Leopold Scholtz (gebore Willem Leopold von Ranke Scholtz; 30 Junie 194819 Oktober 2022[1]) was ‘n Suid-Afrikaanse historikus, akademikus, skrywer en joernalis. Hy was onder meer adjunkredakteur van Die Burger, buitengewone hoogleraar aan die Universiteit Stellenbosch en lid van die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, en was navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit (fokusarea Sosiale Transformasie, Potchefstroomkampus).

Lewensloop

[wysig | wysig bron]

Scholtz se vader, dr. G.D. Scholtz, was ’n gesiene historikus wat ook talle publikasies die lig laat sien het.

Scholtz het aan die Universiteit Stellenbosch, die ou Randse Afrikaanse Universiteit (nou die UJ) en die Universiteit van Leiden gestudeer. Hy het in 1978 ’n doktorsgraad in geskiedenis aan die Universiteit van Leiden in Nederland behaal op grond van ’n proefskrif oor generaal Christiaan de Wet as veldheer. In Leiden het hy ook sy toekomstige vrou, Ingrid (ook ’n historikus), ontmoet.

Hy het later ’n joernalis geword en sy professionele loopbaan in Suid-Afrika afgesluit as adjunkredakteur van Die Burger. Hy is die skrywer van talle boeke en meer as 50 ewekniebeoordeelde artikels in geakkrediteerde tydskrifte en hoofstukke in versamelwerke. Nadat hy na Delft, Nederland verhuis het, het hy as Europese korrespondent vir Media24 se Afrikaanse koerante gedien, en was hy ook as navorsingsgenoot by universiteite betrokke. Hy was ook 'n gereelde rubriekskrywer vir Maroela Media.[2] Hy het in 2022 in Delft aan leukemie gesterf.

Boeke

[wysig | wysig bron]
  • Generaal Christiaan de Wet as Veldheer (1978), ISBN 9781919825267
  • Beroemde Suid-Afrikaanse krygsmanne (1984; Rubicon-Pers), ISBN 9780947006068
  • Suid-Afrika en die Nuwe Wêreldorde (medeskrywer) (1996; Human & Rousseau), ISBN 9780798136174
  • Waarom die boere die oorlog verloor het (1999; Protea Boekhuis), ISBN 9780620241618
  • Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989 (2013; Tafelberg), ISBN 9780624054085
  • Kruispaaie: Afrikanerkeuses van die 19de en 20ste eeu (2016; Kraal Uitgewers), ISBN 9780992218980
  • The Battle of Cuito Cuanavale : Cold War Angolan Finale, 1987-1988 (2016; Helion and Company), ISBN 9781909384620
  • Ratels aan die Lomba: die storie van Charlie-eskadron (2018; Jonathan Ball Uitgewers), ISBN 9781868427505
  • Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 (2019; Kraal Uitgewers), ISBN 9780994715982
  • Die Saw En Cuito Cuanavale: 'n Taktiese en strategiese analise (2020; Jonathan Ball Uitgewers), ISBN 9781928248057
  • Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961–1990) (2022; Jonathan Ball Uitgewers), ISBN 9781776191673

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Profiel op geslagregisters.com, besoek op 26 Oktober 2022
  2. https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/bekende-koerantman-historikus-sterf/ Besoek op 22 Oktober 2022.

Bronne

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Leopold Scholtz
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?