For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Lemmy.

Lemmy

Lemmy
Lemmy in 2005
GeboortenaamIan Fraser Kilmister
Ook bekend as
  • Lemmy Kilmister
  • Ian Fraser Willis
Gebore(1945-12-24)24 Desember 1945
Stoke-on-Trent, Staffordshire, Engeland
Sterf28 Desember 2015 (op 70)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Genres
Beroep(e)
  • Sanger
  • musikant
Webwerfimotorhead.com

Ian Fraser Kilmister (24 Desember 1945 – 28 Desember 2015), beter bekend as Lemmy, was 'n Engelse sanger en musikant wat die stigter van die musiekgroep Motörhead was.

Lemmy se musiek was die begin van die heavy metal genre.[1]

Lemmy is gebore in Stoke-on-Trent, en het grootgeword tussen daar en later Anglesey. Hy is beïnvloed deur die vroeë werke van The Beatles, wat daartoe gelei het dat hy in die 1960's in verskillende rockgroepe gespeel het; insluitend The Rockin' Vickers. Hy het vir Jimi Hendrix gewerk voordat hy in 1971 by die musiekgroep Hawkwind aangesluit. Nadat hy in 1975 uit Hawkwind is vir die besit van dwelms, stig hy Motörhead in dieselfde jaar as hoofsanger, baskitaar en liedjieskrywer. Die sukses van Motörhead bereik in 1980 en 1981 'n hoogtepunt en bevat die treffer Ace of Spades en die live-album No Sleep 'till Hammersmith.

Lemmy het voortgegaan om op te neem en gereeld met Motörhead te toer tot sy dood in Desember 2015 in Los Angeles, Kalifornië, waar hy sedert 1990 gewoon het. Afgesien van sy musikale aktiwiteite, was hy veral bekend vir sy harde lewensstyl, wat kettingrook insluit en gereelde verbruik van alkohol en amfetamiene. Hy is op 28 Desember 2015 aan prostaatkanker oorlede.

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Toe hy drie maande oud was het sy pa, 'n voormalige Britse Lugmag kapelaan en konsertpianis,[2] geskei van sy moeder. Toe Lemmy tien was, trou sy ma met die voormalige rugbyspeler George L. Willis, wat al twee ouer kinders uit 'n vorige huwelik gehad het, Patricia en Tony, van wie Lemmy nie gehou het nie.

Lemmy het The Beatles sien optree toe hy sestienjaar oud was en het leer kitaar speel saam met hul eerste album. Hy het ook die sarkastiese houding van die groep bewonder, veral die van John Lennon.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Blake, Mark (Maart 2016). "Lemmy: 1945-2015". Q Magazine. No. 356. Bauer. pp. 8–10. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2016.
  2. McIver, Joel (2011). Overkill: The Story of Motorhead. Omnibus Press. ISBN 978-1-84938-619-7.
  3. Trynka, Paul (2004). The Beatles: 10 Years That Shook The World. Dorling Kindersley/Mojo. p. 59. ISBN 978-0-7566-0670-1.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Lemmy
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?