For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Legering.

Legering

'n Legering (of allooi) is 'n kombinasie, hetsy in oplossing of verbinding van twee of meer elemente waarvan ten minste een 'n metaal is en waar die resulterende materiaal metaaleienskappe het. 'n Legering met twee komponente word 'n binêre legering genoem; een met drie 'n ternêre legering; een met vier 'n kwarternêre legering. Die resultaat is 'n metaalagtige stof met eienskappe wat verskil van die komponente.

Legerings word gewoonlik ontwerp om eienskappe te hê wat meer wenslik is as dié van hulle komponente alleen. Staal is byvoorbeeld sterker as yster, een van die hoofbestanddele daarvan, en geelkoper is meer duursaam as koper, maar baie meer aantreklik as sink.

Anders as suiwer metale, het baie legerings nie 'n enkele smeltpunt nie. In plaas daarvan het hulle 'n smeltreeks waar die materiaal bestaan uit 'n mengsel van vastestof- en vloeistoffases. Die temperatuur waarby die smelting begin word die solidus genoem en waar die smeltproses volledig voltooi is, die liquidus. Spesiale legerings met 'n enkele smeltpunt kan egter ook ontwerp word en hulle word eutektiese mengsels genoem. Ander legerings bestaan uit net een intermetaalverbinding.

Somtyds word daar bloot na 'n legering verwys met die naam van die basismetaal, soos in die geval van 14 karaat (58%) goud wat 'n legering van goud met ander elemente is. Dieselfde geld vir silwer wat in juweliersware gebruik word en aluminium wat struktureel aangewend word.

Bekende legerings sluit in:

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Legering
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?