For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Landswapen van België.

Landswapen van België

Groot landswapen

[wysig | wysig bron]
Belgiese groot landswapen

Die landswapen van die Koninkryk van België bevat 'n paar leeus (genaamd die Belgiese Leeu, of Leo Belgicus), wat die nasionale simbole van die Belgiese nasie. In die middel is 'n skild wat 'n tradisionele leeusimbool vertoon. Die wapen bestaan uit 'n mantel' wat die monargie verteenwoordig waarbinne die bogenoemde leeus en 'n banier met die nasionale leuse pryk. Die nasionale leuse is Duits: Einigkeit macht stark, Frans: L'union fait la force of Nederlands: Eendracht maakt macht.

Elke leeu hou 'n Vlag van België vas, terwyl die oorspronklike vlae van die 9 individuele provinsies van België (daar is nou 10) van agter die koninklike skild reis. Die bokant van die skild bevat 'n kroon.

Die groot wapenskild is op 17 Mei 1837 aangeneem.

Klein landswapen

[wysig | wysig bron]
België se klein landswapen

Die klein landswapen, soos deur die Belgiese federale regering gebruik, bevat 'n swart skild wat 'n geel leeu (die wapen van Brabant) bevat, met 'n kroon aan die bo kant. Benede is die skild is die nasionale leuse op 'n medal collar. Agter die skild is twee gekruisde septers, een met 'n hand aan die bo kant en die ander met 'n leeu.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Landswapen van België
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?