For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kransduif.

Kransduif

Kransduif
Op Tafelberg, Kaapstad, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. guinea
Binomiale naam
Columba guinea

Die Kransduif (Columba guinea) is 'n duif wat in groot dele van Afrika suid van die Sahara voorkom. Die kransduif het in groot getalle van sy oorspronklike habitat van steil kranse en berge na die dorpe en stede beweeg waar hy saam met die wildeposduif woon. Daar word vermoed dat die twee genera soms kruisteel.[1] Daar heers onsekerheid oor die redes vir hul habitatuitbreiding na die stede, maar die hoë toringgeboue verskaf genoeg hoekies en lysies vir nesmaak en kom ruweg met die rotswande van hul natuurlike omgewing ooreen.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]
Nabyskoot van die kop, te Wildernis, Wes-Kaap

Hierdie is 'n groot duif, 41 cm in lengte. Die rooibruin rug, witgespikkelde vlerke en blougrys romp is kenmerkend. Die kop is grys, en naby kan 'n rooierige, kaal vel rondom die gesien word. Die nek is bruin, met wit strepe, en die bene is rooi. Die roep is 'n doo-doo-doo. Die geslagte lyk eenders, maar onvolwassenes is bruiner as volwassenes.

'n Kransduif met kuiken

Hierdie spesie bou 'n groot stokkiesnes in 'n boom en lê twee wit eiers. Die vlug is vinnig, met gereelde slae, en by geleentheid 'n skerp flik van die vlerke wat kenmerkend is van duiwe in die algemeen.

Voeding

[wysig | wysig bron]

Die kransduif se kos is groente en hulle versamel in groot getalle waar graan of grondbone beskikbaar is.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Die Suid-Afrikaanse voëlgids (4de uitgawe), John Sinclair, John Mendelsohn, 1987. P.14

Bronne

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kransduif
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?