For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Atoomradius.

Atoomradius

Die atoomradius is die afstand vanaf die atoomkern tot die orbitaal van die buitenste stabiele elektron in 'n atoom wat in ewewig verkeer. Dit word gemeet in eenhede van picometer of Ångstrom.

Die Atoomradius word dikwels die kovalente radius genoem ('n verwysing na die soort kovalente verbindings wat gevorm word) wanneer daar na nie-metale verwys word en na die metallieke radius wanneer daar na metale verwys word. Tegnies gesproke is die atoomradius een helfte van die afstand tussen die kerne van twee aangrensende atome (wat of kovalent gebind kan wees of dig in 'n kristalraamwerk gepak kan wees) van 'n element.

'n Kovalente radius is een helfte van die afstand tussen die kerne van twee van dieselfde soort atome wat aan mekaar verbind is. Kovalente radiusse vir elemente waarvan die atome nie aanmekaar kan bind nie word beraam word deur die afstande van andersoortige atome in molekules te gebruik. 'n Metallieke radius is een helfte van die naastne interkern afstand in 'n metallieke kristal. Die radius word gemeet deur gebruik te maak van X-straaldiffraksie tegnieke.

In die periodieke tabel, neem atoomradiusse toe soos mens teen 'n groep afbeweeg en 'n nuwe skil bygevoeg word en verminder ook van links na regs soos die kerlading (of aantal protone) verhoog.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  • Ooreenstemmende artikel in die Engelstalige Wikipedia radius.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Atoomradius
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?