For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Koers.

Koers

Koers
Kursenieku valoda
Gepraat in: Vlag van Letland Letland
Vlag van Litaue Litaue
Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Noordoos-Europa
Totale sprekers: 8
Taalfamilie: Indo-Europees
 Balties
  Wes-Balties
   Koers 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: xcu

Die Koerse taal (kursenieku valoda; Lets: kuršu valoda; Litaus: kuršių kalba) tel onder die Indo-Europese tale, meer spesifiek die Baltiese Tale. Dit is oorspronklik in Koerland (Suid-Letland) en in noordelike Oos-Pruise gepraat. Dit is onduidelik of Koers tot die Wes- of Oos-Baltiese groep van die Baltiese tale behoort.

Volgens een wellig omstrede mening gaan dit om 'n Wes-baltiese taal, wat later weens die invloed van Oos-Baltiese tale tot 'n Oos-Baltiese tipe ontwikkel het. So onlangs as die 18de eeu was Koers 'n baie lewendige taal. Dit is egter daarna deur Duitse, toe Russiese en uiteindelik Letse invalle verdring. Omstreeks 1930 is Koers nog deur 9 500 sprekers in Koerland en in die Duitse Memelbekken gebesig, maar weens die Tweede Wêreldoorlog en verdrywing uit Oos-Pruise het daar teen 1950 slegs 2 500 sprekers oorgebly.

Toekoms

Om die taal te bewaar, word daar met behulp van die laaste Koers-sprekendes (2004: agt mense) 'n stel Koerse-handboeke uitgegee. 'n Sleutelfiguur in dié verband is Richard Pietsch, een van die oorblywende Koerssprekers en outeur van die Deutsch-Kurische Wörterbuch (Duits-Koerse Woordeboek)[1] en die tweetalige boek Fischerleben auf der Kurischen Nehrung (Visserslewe op die Koerse Skoorwal).[2]

Die sprekertal op die langeduur

Jaar Getal sprekers
1620 ongeveer 150 000
1871 16 842
1905 14 987
1930 9 500
1950 2 500
2004 sover bekend 8

Verwysings

  1. [1][dooie skakel]
  2. [2][dooie skakel]

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Koers
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?