For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kawasaki Ki-61.

Kawasaki Ki-61

Kawasaki Ki-61 Hien
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Kawasaki Aerospace Company
Nooiensvlug Desember 1941
Bekendstelling 1942
Onttrek 1945
Hoofgebruikers Lugmag van die Japannese Keiserlike Leër
Chinese Nasionale Lugmag
Lugmag van die Volksbevrydingsleër (naoorlogs)
Aantal gebou 3 078

Die Kawasaki Ki-61 was 'n enkelsitplek, monovlerk Japannese vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig het 'n omwenteling in Japannese vliegtuigontwerp teweeg gebring. Die standaard op daardie stadium was lugverkoelde stermotors, maar die Ki-61 was toegerus met 'n inlynvloeistofverkoelde Daimler-Benz 601A motor, gebou onder lisensie. Die vliegtuig was gebou vir spoed. Toe die Geallieerdes die vliegtuig die eerste keer teëkom, het hulle gedink dat dit 'n Duitse of Italiaanse vliegtuig moet wees wat onder lisensie gebou is. Die Geallieerdes het die bynaam Tony vir die vliegtuig gegee.

'n Ki-61 van die 149ste eskader, gefotografeer in Ashiya na die oorlog.

Die rede vir die drastiese verandering was dat dr. Richard Vogt vanaf 1923 tot 1933 vir Kawasaki gewerk het as ontwerphoof. Hy is in 1933 terug na Duitsland waar hy by Blohm und Voss dieselfde pos gevul het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Kawasaki was daarna nog lank beïnvloed deur sy werk.

Die Ki-61 was in diens vanaf Augustus 1942 tot aan die einde van die oorlog, maar het dit algaande al hoe meer verouder geraak.

Tegniese besonderhede

[wysig | wysig bron]
Besonderhede van die Kawasaki Ki-61:
Item Statistiek
Aantal motore 1
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Kawasaki Ha-40 V-12
vloeistofverkoelde motor
Kraglewering per motor 1 175 perdekrag
Vlerkspan 12,0 m
Lengte 8,95 m
Hoogte 3,7 m
Vlerkoppervlakte 20,0 m2
Maks. opstygmassa 3 470 kg
Maksimumsnelheid 560 km/h
Operasionele hoogte 10 000 m
Togafstand 1 900 km
Klimvermoë 675 m per minuut
Bewapening Twee 12.7 mm masjiengewere bo motor

twee 20 mm kanonne in die vlerke

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kawasaki Ki-61
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?