For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Karel VI van Frankryk.

Karel VI van Frankryk

Karel VI die Waansinnige
Charles le Fol
Koning van Frankryk
Karel VI van Frankryk
Die kroning van Karel VI
Dinastie Huis van Valois
Bewind 16 September 1380 - 21 Oktober 1422
Kroning 4 November 1380, Reims
Ander titels Dauphin van Viennois: As erfgenaam (3 Desember 136816 September 1380);
As Koning: (16 September 138026 September 1386);
(28 Desember 13866 Februarie 1392)
Gebore 3 Desember 1368
Parys, Frankryk
Gesterf 21 Oktober 1422
Parys, Frankryk
Saint Denis Basiliek
Voorganger Karel V
Opvolger Karel VII
Gade Isabeau van Beiere (1370-1435)
Nakomelinge Isabelle, Koningin van Engeland (1389-1409)
Lodewyk, Dauphin (1397-1415)
Jan, Dauphin (1398-1417)
Michelle
Catherina, Koningin van Engeland (1401-1437)
Karel VII (1403-1461)
Vader Karel V (1338-1380)
Moeder Johanna van Bourbon (1338-1378)

Karel VI (Frans:Charles VI de France) (3 Desember 136821 Oktober 1422), wat as die Geliefde (le Bienaimé) en die Waansinnige (le Fol of le Fou) bekendgestaan het, was die Koning van Frankryk van 1380 tot met sy dood en 'n lid van die Huis van Valois.

Karel VI is in Parys as die seun van Koning Karel V en Johanna van Bourbon gebore. Hy is in 1380 op elfjarige ouderdom tot Koning van Frankryk gekroon in die katedraal by Reims. Hy is met Isabeau van Beiere getroud in 1385. Totdat hy ten volle beheer oorgeneem het as koning in 1388 is Frankryk deur sy oom Filips die Kale regeer.

Karel VI het as Karel die Geliefde en later as Karel die Waansinnige bekendgestaan aangesien hy van sy middel twintigerjare aan sporadiese episodes van psigose gelei het. Hierdie episodes van waansin het vir die res van sy lewe voortgeduur. Gegrond op sy simptome glo medici dat die koning moontlik aan skisofrenie, porfirie of bipolêre gemoedsversteuring gelei het.

Karel VI se bewind is gekenmerk deur die voortslepende Honderdjarige Oorlog teen Engeland. Tydens sy bewind het Hendrik V van Engeland 'n inval van Frankryk gelei wat sy hoogtepunt bereik het met die Slag van Agincourt waarin die Franse leër vernietig is en wat gelei het tot Karel se ondertekening van die Verdrag van Troyes waarin hy Hendrik as sy opvolger erken het en sy seun as oneg verklaar het. Teen die tyd dat Karel VI in 1422 in Parys gesterf het, was groot dele van Frankryk onder Engelse beheer.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Karel VI van Frankryk
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?