For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kalandula-waterval.

Kalandula-waterval

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Die Kalandula-waterval in die Lucalarivier, Angola
Kalandula-waterval is in Angola
Kalandula-waterval
Kalandula-waterval
Ligging van die Kalandula-waterval in Angola.


Die Kalandula-waterval is een van die bekendste natuurtonele van Angola.

Ligging

[wysig | wysig bron]

Die waterval is in die Lucalarivier, ‘n sytak van die Cuanzarivier, in die Malanjeprovinsie in die noordweste van Angola. Hierdie afgeleë val is net buite die dorp Calandula (9°5′25″S 17°57′17″O / 9.09028°S 17.95472°O / -9.09028; 17.95472), 80 km van die stad Malanje en 360 km van Luanda. Die val is 1067 m bo seespieël en by die koördinate 9°4′26″S 16°0′2.6″O / 9.07389°S 16.000722°O / -9.07389; 16.000722. Tydens die Angolese Burgeroorlog was dit die terrein van hewige gevegte.

Waterval

[wysig | wysig bron]

Die val is nie veel hoër as 100 m nie. Sy breedte wissel van 400 m tot 579 m in die reënmaande van September tot April. Dan vloei dit teen 550 m³ per sekonde en word dit as een van die grootste watervalle in Afrika, volgens die volume water, gereken. Weinig toeriste besoek hierdie hoogste waterval van Angola. Vanaf twee aangeduide uitsigpunte kan ‘n goeie blik op die val verkry word.

Ander name

[wysig | wysig bron]

Die val is ook bekend as die Dianzundu. In die koloniale tyd was dit bekend as die Quedas do Duque de Bragança. Vandag noem die Portugese dit die Quedas de Calandula.

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • wondermondo.com
  • www.world-of-waterfalls.com
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kalandula-waterval
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?