For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kabeljou.

Kabeljou

Kabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Argyrosomus
Spesie:
A. inodorus
Binomiale naam
Argyrosomus inodorus
Griffiths & Heemstra, 1995

Die kabeljou (Argyrosomus inodorus) is 'n vis wat deel van die Sciaenidae-familie is en aan die Wes- en Suidkus van Suid-Afrika voorkom, vanaf Namibië tot by die Groot-Keirivier. Dit is 'n gesogte eetvis. In Engels staan die vis bekend as die silver kob. Daar is weinige fisiese verskille tussen die kabeljou en die boerkabeljou, derhalwe word altwee kabeljou genoem.

Agtergrond

[wysig | wysig bron]

Die Sciaenidae is nie deel van die Europese kabeljou of te wel die 'regte kabeljou' nie. Die Europese kabeljou is deel van die Gadidae-familie wat drie subfamilies en verskeie spesies het. Die Europese setlaars het Europese name aan Suider-Afrikaanse visse toegeken wat hulle gedink het dieselfde is of min of meer dieselfde lyk.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis is silwer met 'n pienk skynsel op die rug. Kenmerkend is die ry pêrelagtige wit kolle op die sye. Die boerkabeljou is groter as die kabeljou; die gemiddelde grote kabeljou wat gevang word is 10 kg, maar die boerkabeljou kan tot 35 kg swaar word. Die kabeljou se pektorale vin is langer as die boerkabeljou s'n en die vis is ietwat ligter van kleur as die boerkabeljou.

Gewoontes

[wysig | wysig bron]

Die vis verkies koeler water en word nie sommer van die strand gevang tussen Kaap Agulhas en die Groot-Keirivier nie maar wel aan die Weskus. Hulle kom voor tot op 'n diepte van 120 m. Hulle vreet hoofsaaklik kleiner visse, tjokka, pylinkvis en skaaldiere.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kabeljou
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?