For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Kaïro Internasionale Lughawe.

Kaïro Internasionale Lughawe

Kaïro Internasionale Lughawe
مطار القاهرة الدولي
IATA: CAIICAO: HECA
CAI is in Egypt
CAI
CAI
Ligging van die lughawe in Egipte
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Cairo Airport Company
Bedien Kaïro, Egipte
Spil vir EgyptAir en vele ander
Hoogte bo seevlak 382 vt / 116 m
Koördinate 30°07′19″N 31°24′20″O / 30.1219°N 31.4056°O / 30.1219; 31.4056
Webtuiste cairo-airport.com
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
05L/23R 3,301 10,830 Teer
05R/23L 3,999 13,120 Teer
16/34 3,178 10,427 Teer
Statistieke (2022)
Passasiers 20 009 336
Ekonomiese impak $2.0 miljard[1]
Sosiale impak 211 500[1]
Bronne: [2]DAFIF[3] Passasierstatistiek [1]

Die Kaïro Internasionale Lughawe (IATA: CAI, ICAO: HECA) bedien Kaïro in Egipte en is die tweede grootste lughawe in Afrika na Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit lê sowat 15 kilometer noordoos van die middestad. In 2010 het daar sowat 16.15 miljoen passasiers aangekom of vertrek.

Geskiedenis

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Amerikaanse Lugmag van die Verenigde State Payne Airfield gebou om die Geallieerde Magte te bedien, eerder as om die bestaande Almaza Lughawe (5 km hiervan geleë) oor te neem. Payne Airfield was 'n groot lugvrag- en passasierspil van die Amerikaanse lugvervoerkommandement, wat weswaarts verbind was met Benghazi-lughawe en Algierslughawe op die Noord-Afrikaanse roete en Dakarlughawe in Frans-Wes-Afrika (tans Senegal).

Ander bestemmings waarna daar op die vervoerroetes gevlieg was, is RAF Habbaniya, Irak op die Kaïro-Karatsjiroete; Lidda-lughawe, Britse Palestina; Djedda, Arabië, op die Sentraal-Afrikaanse roete na Roberts Field, Liberië (1941–1943), en later na die oorlog beëindig is, Athene, Griekeland en na bestemmings in Europa.[4]

Toe die Amerikaanse magte die basis aan die einde van die oorlog ontruim het, het die Egiptiese Burgerlike Lugvaartowerheid die fasiliteit begin gebruik vir internasionale burgerlike lugvaart. In 1963 het Kaïro Internasionale Lughawe die ou Heliopolislughawe vervang, wat geleë was in die Hike-Step-gebied in die ooste van Kaïro.[5]

Terminale

Die lughawe het vier terminale, die derde (en grootste) is op 27 April 2009 geopen en die seisoenale vlugterminaal (vir Jedda-pelgrims) het op 20 September 2011 geopen. Terminaal 2 is in April 2010 gesluit vir groot opknappingswerk aan die struktuur en fasiliteite van die gebou.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 "Kaïro Internasionale Lughawe – Ekonomiese en sosiale impak" (in Engels). Ecquants. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 September 2013.
  2. Kaïro Internasionale Lughawe Geargiveer 26 Desember 2018 op Wayback Machine amptelike webwerf
  3. Worldaerodata.com Geargiveer 23 September 2013 op Wayback Machine Lughawe-inligting vir HECA
  4. "Map of worldwide routes of Air Transport Command, September 1945". Wikimedia Commons. 1945. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2016. Besoek op 7 Februarie 2016.
  5. "Airport History". Cairo International Airport. 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2016. Besoek op 7 Februarie 2016.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Kaïro Internasionale Lughawe
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?