For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Jerzy Buzek.

Jerzy Buzek

Jerzy Buzek
Jerzy Buzek
Jerzy Buzek

Minister-president van Pole
Ampstermyn
1997 – 2001
Voorafgegaan deur Włodzimierz Cimoszewicz
Opgevolg deur Leszek Miller

President van die Europese Parlement
Ampstermyn
14 Julie 2009 – 17 Januarie 2012
Voorafgegaan deur Hans-Gert Pöttering
Opgevolg deur Martin Schulz

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 Julie 1940 (1940-07-03) (84 jaar oud)
Smilovici, Tsjeggo-Slowakye
(onder Nazi-besetting)
Politieke party Solidarność
Handtekening

Jerzy Karol Buzek (3 Julie 1940, Smilovici, tans Tsjeggië - ) is 'n Poolse politikus en huidige lid van die Europese Parlement. Hy was minister-president van Pole van 1997-2001 en president van die Europese Parlement van 14 Julie 2009 tot 17 Januarie 2012. [1]

Minister-president van Pole

[wysig | wysig bron]

Buzek is chemies ingenieur en lid van Solidarność sedert hierdie beweging se vroeë dae en het 'n groot rol daarin gespeel. Van 1997 tot 2001 het hy sy land as minister-president gedien. Hierdie tydperk word deur baie groot veranderings rakende pensioene, gesondheidsorg, plaaslike en regionale bestuur, onderwys en mynbou gekenmerk. Hy het sy land die NATO ingevoer en die basis vir die EU-lidmaatskap gelê. [1]

President van die Europese Parlement

[wysig | wysig bron]

Buzek was die eerste president uit die Oos-Europese state wat in 2004 lid van die EU geword het. Onder hom het die invoering van die Verdrag van Lissabon plaasgevind en hy het 'n belangrike rol in die ratifiseringsproses gespeel. 'n Ander onderwerp wat sy aandag gehad het is energie. Saam met Jacques Delors het hy die inisiatief geneem om 'n Europese Energie Gemeenskap te stig. [1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Jerzy Buzek
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?