For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Jean Cocteau.

Jean Cocteau

Jean Cocteau
Jean Cocteau in 1923
Gebore
Jean Maurice Eugène Clément Cocteau

5 Julie 1889
Maisons-Laffitte, Frankryk
Sterf11 Oktober 1963
Milly-la-Foret, Frankryk
NasionaliteitFrankryk
Jare aktief1908–1963
LewensmaatRaymond Radiguet (1919–1923)
Jean Bourgoint (1925)
Jean Desbordes (1926–1933)
Marcel Khill (1933–1937)
Jean Marais (1938–1963)
Édouard Dermit (1947–1963)
Webwerfjeancocteau.net
Handtekening

Jean Maurice Eugène Clément Cocteau (5 Julie 188911 Oktober 1963) was 'n Franse digter, romanskrywer, dramaturg, ontwerper, toneelskrywer, kunstenaar en rolprentvervaardiger. Cocteau is veral bekend vir sy roman Les Enfants Terribles (1929), asook die rolprente Blood of a Poet (1930), Les Parents terribles (1948), Beauty and the Beast (1946) en Orpheus (1949).

Cocteau was een van die belangrikste persone binne die surrealisme. Alhoewel hy op verskeie gebiede aktief was, vind hy dat hy in die eerste plek 'n digter, en al sy werk poësie was, ongeag of hy met 'n roman, 'n film, 'n toneelstuk of 'n skildery besig was. Sy werk het 'n groot invloed op vele kunstenaars gehad, onder meer die bekende Les Six-komponiste.

Biografie

[wysig | wysig bron]
Portret van Cocteau, deur Federico de Madrazo de Ochoa

Cocteau is in 1889 van 'n burgerlike gesin gebore. Vanaf 1908 was hy 'n gesiene gas in artistieke kringe. In 1917 kom Parade uit, 'n avant-garde-ballet van Cocteau, waarvoor Pablo Picasso onder andere die dekorstukke en die kostuums ontwerp het en Erik Satie die musiek gekomponeer het. Die programboekie van Guillaume Apollinaire gebruik vir die eerste keer die woord surrealisties om hierdie ballet mee te beskryf. Die ballet was nie 'n reuse sukses nie, maar het wel Cocteau se naam in Parys se avant-garde gevestig.

Jean Cocteau sterf op 11 Oktober 1963, die dag nadat sy vriendin Édith Piaf oorlede is. Hy was 74 jaar oud.

Cocteau se huis in Milly-la-Forêt is op aanbeveling van 'n komitee wat sy nagedagtenis lewendig wil hou gekoop. Dit is in 2010 as die Cocteau-museum in gebruik geneem.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Jean Cocteau
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?