Jean Auguste Dominique Ingres
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Jean Auguste Dominique Ingres | |
---|---|
Gebore | Montauban, Languedoc, Frankryk | 29 Augustus 1780
Sterf | 14 Januarie 1867 (op 86) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Veld | Skildery, tekening |
Beweging | Neoklassiek |
Werke | Louis-François Bertin, 1832 Le Bain Turc, 1862 |
Jean Auguste Dominique Ingres (29 Augustus 1780 - 14 Januarie 1867) is 'n Franse skilder, leidende verteenwoordiger van Neoklassisisme in die skilderkuns. Ingres was die laaste groot klassikus en was in teenstelling met die romantiese beweging, veral teen Eugene Delacroix. Onder sy beste werke sluit in 'n portret van sy vriend Marius Granet (1807).
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.