For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Isoglos.

Isoglos

'n Isoglos is die grens van 'n gebied waarin 'n sekere taalverskynsel voorkom soos byvoorbeel die uitspraak van 'n vokaal, die betekenis van 'n woord, of die gebruik van 'n sintaktiese eienskap. Dit is dus is 'n lyn wat die grens vorm tussen dialekgroepe, op grond van 'n bepaalde dialekskeidingskriterium.

Die naam is geïnspireer deur kontoerlyne soos isobare, ens.; isoglosse skei egter, eerder as wat dit punte met gelyke taal verbind (miskien kan mens sê dit verbind punte met onbepaalde taal).

Wanneer verskillende isoglosse saamval, praat ons van 'n isoglosbundel. Dialekte word tipies afgebaken deur isoglosbundels

  • Die Benratherlyn vorm die skeiding tussen die Vasteland-Wesgermaanse dialekte wat wel die Hoogduitse klankverskuiwing ondergaan het, en die dialekte waarvoor dit nie geld nie.
  • Die skön/skwon-isoglos skei die dialekte van die Fries Zuidwesthoek van die van die Klei en die Wouden.
  • Belangrike isoglosse in die Limburgse taalgebied is die stoottoon-sleeptoonlyn, die Uerdingerlyn, die Panninger Seitenlyn, die Panningerlyn en die Benratherlyn.
  • Die La Spezia-Rimini Lyn skei die oostelike Romaanse tale van die westelikes.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Isoglos
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?