For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Irving Stone.

Irving Stone

Irving Stone
Gebore14 Julie 1903
Sterf26 Augustus 1989 (op 86)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepskrywer, dramaturg, draaiboekskrywer
Ouer(s)Edward F. O'Connor
Regina Cline

Irving Stone (14 Julie 190326 Augustus 1989) was 'n Amerikaanse skrywer bekend vir sy biografiese romans van bekende historiese persoonlikhede.

Biografie

[wysig | wysig bron]

Stone is gebore in San Francisco, in die VSA. In die 1960's, verkry Stone 'n eredoktorsgraad in Letterkunde van die Universiteit van Suidelike Kalifornië, sy alma mater waar hy vantevore 'n meestersgraad in die departement van letterkunde, kuns en die wetenskappe behaal het. Hy is getroud met Jean. Sy het talle van sy werk geredigeer. In hulle lang huwelik leef hulle hoofsaaklik in Los Angeles, Kalifornië. Hulle stig 'n liefdadigheidsorganisasie ter ondersteuning van talle liefdadigheidsake waarby hulle belang gehad het.

Werksmetode

[wysig | wysig bron]

Stone het verkies om primêre bronmateriaal te gebruik in sy navorsing, soos byvoorbeeld sy bestudering van die briewe wat Vincent van Gogh aan sy broer geskryf het. Soortgelyk is sy bronmateriaal vir 'Adversary in the House' waarskynlik ook die briewe wat Eugene Debs aan sy broer geskryf het. Hy het ook ter plaatse navorsing gedoen: hy het vir baie jare in Italië gewoon ter voorbereiding van sy werk oor Michelangelo.

As dit nie anders kon nie, het hy navorsing gedoen deur gebruik te maak van die navorsingsfasiliteite en deskundigheid in die persoon van Esther Euler, die hoofnavorsingsbibliotekaresse by die Universiteit van Kalifornië Los Angeles.

Bibliografie

[wysig | wysig bron]

Sommige van Stone se belangrike werke in sluit in:

  • 'Lust for Life' - (1934) - gebaseer op die lewe van Vincent van Gogh.
  • 'They Also Ran' - (1944, opdateerd 1966) - gebaseer op die kandidate wat die stryd om verkiesing tot die Amerikaanse presidentskap verloor het.
  • 'Adversary in the House' - (1947) - gebaseer op die lewe van Eugene Debs en sy eggenoot, Kate, wie sosialisme teengestaan het.
  • 'The Passionate Journey' - (1949) - gebaseer op die lewe van John Noble.
  • 'Immortal Wife' - (1944) - gebaseer op die lewe van Jessie Benton Frémont.
  • 'Love is Eternal' - (1954) - gebaseer op die huwelik van Abraham Lincoln en Mary Todd.
  • 'Men to Match My Mountains' - gebaseer op die oopstelling van die Amerikaanse 'Wilde Weste'.
  • 'The Agony and the Ecstasy' - (1961) - gebaseer op die lewe van Michelangelo.
  • 'The Passions of the Mind' - (1971) - gebaseer op die lewe van Sigmund Freud.
  • 'The Greek Treasure' - (1975) - gebaseer op die ontdekking van Troje deur Heinrich Schliemann.
  • 'The Origin' - (1980) - gebaseer op die lewe van Charles Darwin.
  • 'Depths of Glory' - (1985) - gebaseer op die lewe van Camille Pissarro.
  • 'For the Defense' - gebaseer op die lewe van Clarence Darrow.
  • 'Those Who Love' - gebaseer op die lewe van John Adams en Abigail Adams.
  • 'Sailor on Horseback' - gebaseer op die lewe van Jack London.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Irving Stone
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?