For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for
Intergoewermentalisme.
Intergoewermentalisme
Logo van die EDU, 'n intergoewermentele organisasie op die gebied van onderwys en ontwikkeling
Intergoewermentisme is 'n beginsel in die internasionale politiek waarvolgens state besluit om in 'n organisasie as soewereine state saam te werk, sonder om van hulle soewereiniteit aan die organisasie oor te dra nie.
Die meeste internasionale organisasies in die wêreld is intergoewermenteel. Die Europese Unie verenig nogtans intergoewermentele elemente met supranasionale elemente.[1]
Een van die verskille tussen die twee filosofieë is dat in 'n intergoewermentele organisasie eenstemmigheid nodig is om besluite te neem.
This browser is not supported by Wikiwand :( Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience. Please download and use one of the following browsers:
Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.
X
Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?
Oh no, there's been an error
Please help us solve this error by emailing us at support@wikiwand.com
Let us know what you've done that caused this error, what browser you're using, and whether you have any special extensions/add-ons installed.
Thank you!