ISO 3166-2
ISO 3166-2 is die tweede gedeelte van die ISO 3166 standaard. Die standaard is daargestel om name aan gedeeltes van lande en afhankelike gebiede te gee. Die doel van die standaard is om 'n wêreldwye reeks afkortings vir plekke te skep vir die gebruik op onder andere verpakkings en skeepshouers. Dit kan gesien word as 'n soort wêreldwye poskode.
Substandaarde
[wysig | wysig bron]- ISO 3166-2:BE (België)
- ISO 3166-2:DE (Duitsland)
- ISO 3166-2:IN (Indië)
- ISO 3166-2:NL (Nederland)
- ISO 3166-2:NO (Noorweë)
- ISO 3166-2:PE (Peru)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.