For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hipotese.

Hipotese

'n Hipotese is 'n voorlopige veronderstelling. Dit is dus 'n idee wat nog getoets moet word, en meer werk is dus nodig alvorens dit as feitelik korrek aanvaar kan word. Die woord is uit Grieks afgelei: υπόθεση [upóthese] = veronderstelling.

Hipoteses word algemeen in die wetenskap gebruik om 'n stelling wat nog nie bewys is nie as die beginpunt van 'n teorie, 'n verklaring of 'n afleiding te gebruik. Verskeie leidrade wat 'n hipotese ondersteun kan versamel word, maar slegs 'n enkele negatiewe uitvallende eksperiment is voldoende om die hipotese ontkragtig te verklaar. Volgens onder andere Karl Popper moet 'n wetenskaplike hipotese daarom "falsifieerbaar" wees. Daar moet dus 'n eksperiment bedink kan word wat die hipotese moontlik ongeldig kan verklaar. Vir baie hipoteses is die wetenskap nog nie ver genoeg gevorder om eksperimenteel volledig uitsluitsel oor die waarheidsgehalte van die hipoteses te kan gee nie.

Die nulhipotese in statistiek is 'n veronderstelling oor (een of meer parameters van) 'n kansverdeling, waarvan die korrektheid betwyfel word. Deur middel van 'n statistiese toets word die korrektheid ondersoek deur te poog om met statistiese data in die vorm van 'n steekproef die teendeel aan te toon.

Die woord hipotese word ook algemeen in 'n nie-wetenskaplike konteks gebruik om 'n veronderstelling of 'n aanname aan te dui. 'n Basiese beskrywing is dan: "om 'n proses wat nog nie bewys is nie, te bewys."

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hipotese
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?