For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hermansverk.

Hermansverk

Hermansverk
Leikanger

Systrond
Gehug
Uitsig oor die gehug
Uitsig oor die gehug
Hermansverk Leikanger is in Vestland
Hermansverk Leikanger
Hermansverk
Leikanger
Ligging van die gehug
Hermansverk Leikanger is in Noorweë
Hermansverk Leikanger
Hermansverk
Leikanger
Hermansverk
Leikanger (Noorweë)
Koördinate: 61°10′58″N 06°51′06″E / 61.18278°N 6.85167°O / 61.18278; 6.85167
LandNoorweë
StreekWes-Noorweë
ProvinsieVestland
DistrikSogn
MunisipaliteitSogndal-munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal1,96 km2 (0,76 vk. myl)
Hoogte6 m (20 ft)
Bevolking
 (2019)[1]
 • Totaal2,144
 • Digtheid1 094/km2 (2 830/vk. myl)
TydsoneUTC+01:00 (SET)
 • SomertydUTC+02:00 (SEST)
Poskode
6863 Leikanger

Hermansverk of Leikanger is die administratiewe sentrum van Sogndal-munisipaliteit in die provinsie Vestland, Noorweë. Die gehug dien as die setel van die Provinsiegoewerneur van die provinsie Vestland.

Voor 2020 het die gehug gedien as die administratiewe sentrum van beide die munisipaliteit Leikanger en ook die provinsie Sogn og Fjordane (hoewel daar gewoonlik na die hoofstad van die provinsie verwys word as Leikanger, nie Hermansverk nie).[3]

Oorspronklik was daar twee klein gehugte wat ongeveer 1,5 km apart op die noordelike oewer van die Sognefjord in Leikanger geleë was. Noorse Nasionale Pad 55 verbind beide gebiede. Die hoofkerk vir die gemeente, Leikanger-kerk, was geleë in Leikanger, en die munisipale en provinsiale administrasie was in Hermansverk. Oor die jare het die twee gehugte aanmekaargegroei, en hulle is nou effektief een groot gehug, en die regering beskou hulle as een stedelike nedersetting.[1] Die regering verwys na die gehug as "Hermansverk/Leikanger". Die name kan ook uitruilbaar gebruik word. Die stedelike gebied staan ook nou bekend as Systrond.

Die gehug van 1,96 km2 het 'n bevolking (2019) van 2 144 en 'n bevolkingsdigtheid van 1 094 per vierkante kilometer.[1]

Uitsig oor (Leikanger links en Hermansverk regs)
Uitsig oor (Leikanger links en Hermansverk regs)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Statistisk sentralbyrå (1 Januarie 2019). "Urban settlements. Population and area, by municipality" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020.
  2. "Hermansverk, Leikanger" (in Noors). yr.no. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 6 Februarie 2014.
  3. "Leikanger" (in Noors). Norwegian Broadcasting Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2015. Besoek op 6 Oktober 2011.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hermansverk
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?