For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hematiet.

Hematiet

Hematiet
 
Hematiet met bariet 
Formule Fe2O3 
Onsuiwerhede Ti Al, Mn, H₂O 
Nickel-Strunz (10) 4.CB.05  
Kleur staalgrys tot rooi soos roes 
Streep roesbruin 
Glans metallies, submetallies, dof, grondagtig 
Hardheid 5 -6 (Mohs) 
Digtheid 5,26 g/cm3 
Transparansie opaak 
Dubbelbreking eenassig (-) 
RI-waardes nω = 3.150 - 3.220 nε = 2.870 - 2.940 
Ruimtegroep R3
Strukturbericht-kode D5₁ 
Eenheidsel a = 5.038(2) Å, c = 13.772(12) Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Hematiet is 'n mineraal met formule Fe2O3, Dit is die allotroop α-Fe2O3 van yster(III)oksied. [1]

Dit is een van die belangrikste minerale vir die paleomagnetisme-navorsing. Dit het die romboëdriese korund-struktuur.

Hematiet is die stabiele ysteroksied wat 'n groot deel van die gronde, klippe en die aarde se kors uitmaak. Dit het 'n besondere magnetiese struktuur wat die gekantelde antiferromagetisme genoem word. Die kanteling word veroorsaak deur die Dzialoshinkii-wisselwerking wat genoem is na die wetenskaplike Dzialoshinskii wat die teorie daaroor in 1957 voorgestel het.[2] Elke Fe3+-ioon is die rooster het 'n magnetiese moment (spin) van 5μB Die spins het nogtans antiferromagnetiese ordening in die a-b vlak van die struktuur, en dit verminder hulle totale magnetiese moment in hierdie vlak tot nul. Die antiparallellisme is nogtans nie perfek nie. Die spins is effens gekantel in die rigting van die c-as en die c-komponente van die magnetiese moment is ewewydig aan mekaar. Dit veroorsaak 'n swak spontane magnetisasie in die c-rigting (IS= 0.4 e.m.u/g) Die stof gedra hom soos 'n swak ferromagneet met groot anisotropie.

Onder 'n temperatuur van -10 °C verander die magnetiese struktuur. Hierdie oorgang word die Morin-oorgang genoem. Die spin raak nou antiparallel in die c-rigting georden en die kanteling verdwyn. Die gevolg is normale antiferromagnetisme met IS=0.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020.
  2. Canted Antiferromagnetism: Hematite A.H. Morrish World Scientific, 1995, ISBN 9814520136, ISBN 9789814520133
  3. The Physical Principles of Rock Magnetism. Frank Stacey ISBN 0444601783, ISBN 9780444601780
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hematiet
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?