For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Heksevervolging.

Heksevervolging

Hierdie beeld uit Van Braght se Martyr's Mirror word dikwels as 'n voorbeeld van heksebrand gebruik. Dit gaan egter oor die teregstelling van ketters, die Dopers Maria van Beckum en haar skoonsuster Ursel (Jan Luyken).

Heksevervolging het hoofsaaklik betrekking op die vervolging van beweerde hekse. Daarbenewens word die term gebruik vir 'n smeerveldtog teen afwykende menings wat lei tot die meedoënlose vervolging van groepe mense.[1]

Die klassieke tydperk van heksevervolgings in Europa en Noord-Amerika val in die vroeë moderne tydperk tussen omstreeks 1480 en 1700. In hierdie onstuimige tydperk, wat ook die Hervorming en die Dertigjarige Oorlog ingesluit het, is na raming 40 000 tot 100 000 mense as hekse tereggestel.[2] Die laaste teregstellings van hekse in Europa het in die 18de eeu plaasgevind. In Brittanje het die Wet op Heksery van 1735 die vervolging van hekse 'n kriminele oortreding gemaak. In Duitsland was heksery tot die laat 18de eeu deur die wet verbied.

Hedendaagse heksejagte word steeds in Afrika suid van die Sahara, Indië en Papoea-Nieu-Guinee aangemeld. Amptelike wetgewing teen heksery is steeds van krag in Saoedi-Arabië en Kameroen.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Van Dale:Heksenjacht
  2. Die mees algemene skattings praat van 40 000 tot 60 000 sterftes. Brian Levack (The Witch Hunt in Early Modern Europe) het die aantal bekende Europese hekseverhore vermenigvuldig met die gemiddelde aantal skuldigbevindings en teregstellings, wat op die syfer 60 000 te staan gekom het. Anne Lewellyn Barstow (Witchcraze) het Levack se skatting aangepas om verlore hofrekords in ag te neem, wat haar skatting op 100 000 sterftes te staan bring. Ronald Hutton (Triumph of the Moon) sê dat Levack se skatting dit reeds in ag geneem het en bring die getal na hersiening op ongeveer 40 000 te staan
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Heksevervolging
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?