For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Heksagonale digpakking.

Heksagonale digpakking

'n Heksagonale digpakking
Die eenheidsel

Die heksagonale digpakking is die eenvoudigste digpakking in die kristallografie. Dit het die stapelvolgorde ...-A-B-A-B-A-B-... (of ...-A-C-A-C-A-C-...)

Dit wil sê dat die eenheidsel uit twee lae bestaan en dat in vertikale rigting twee atome net op 'n afstand van van mekaar lê. Dus, vir 'n ideale heksagonale digpakking, is die verhouding van die selparameters c/a gelyk aan . Die simmetrie van hierdie eenvoudige atoomrooster is heksagonaal .

Daar is geen simmetriebeperking op die c/a verhouding nie en dikwels wyk hierdie verhouding effens van die ideale waarde af.

Omringing

[wysig | wysig bron]

Elke atoom in hierdie struktuur word deur ses ander atome omring. Dit geld ook vir die kubiese digpakking. Die omringing in die heksagonale digpakking het nogtans die vorm van 'n trigonale prisma en nie van 'n oktaëder soos in die kubiese digpakking nie.

Afgeleide strukture

[wysig | wysig bron]
Die WC-struktuur

'n Afgeleide struktuur van die heksagonale digpakking is die struktuur van α-WC. In hierdie struktuur wissel lae van wolframatome af met lae van koolstofatome.

Holtes

[wysig | wysig bron]

Die heksagonale digpakking word gekenmerk deur holtes wat hul tussen die atome bevind. Daar is holtes wat (ongeveer) die vorm van 'n oktaëder het asook tetraëders, net soos in die kubiese digpakking. Talle tipes kristalstrukure bestaan uit digpakkings van anione met katione in die holtes tussen die lae.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Heksagonale digpakking
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?