For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Heiligendamm.

Heiligendamm

Heiligendamm
Dorpsdeel
Die Grand Hotel Kempinski
Die Grand Hotel Kempinski
Heiligendamm is in Duitsland
Heiligendamm
Heiligendamm
Koördinate: 54°9′0″N 11°50′0″O / 54.15000°N 11.83333°O / 54.15000; 11.83333
LandVlag van Duitsland Duitsland
DeelstaatMecklenburg-Voorpommere
MunisipaliteitBad Doberan
Stigting1793
Hoogte
3 m (10 ft)
Bevolking
 • Totaal3 000
TydsoneUTC+1:00 (MET)
 • SomertydUTC+2:00 (MEST)
Poskode
18209
Skakelkodes038203
Webwerfwww.heiligendamm.de

Heiligendamm, 'n strandoord in die Mecklenburgse Baai van die Oossee, is 'n stadsbuurt van Bad Doberan, 'n stad in die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere.

Heiligendamm is die oudste strandoord in Duitsland en word vanweë sy spierwit huise langs die strand ook die "Wit Stad aan die See" genoem. Dit het danksy die spitsberaad van die G8-state, wat hier in Junie 2007 plaasgevind het, internasionale bekendheid verwerf.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]
Die kasteel Hohenzollern wat vandag deel uitmaak van die Grand Hotel Kempinski.

Die naam van Heiligendamm is afgelei van 'n groot steenhoop - die oorblyfsel van 'n morene uit die Ystydperk, wat later deur die see blootgelê is. Volgens 'n ou legende is die stene na aanleiding van die gebede van Sistersiënser-monnike deur die Oossee opgehoop.

Die eerste baaier, wat die dorp tot 'n strandoord laat uitbou het, was groothertog Frederik Frans I van Mecklenburg in 1793. Hy is deur sy arts aangeraai om 'n sanatorium aan die see te laat oprig. Die dorp is nog sowat tagtig jaar lank deur die vorstehuis beheer, en 'n gedenksteen herinner vandag aan die stigter van Heiligendamm.

Die argitekte Johann Christoph Heinrich von Seydewitz, Carl Theodor Severin en Georg Adolph Demmler het in die tydperk tussen 1793 en 1870 die strandoord in die klassisistiese boustyl ontwerp, wat sedert sy stigting as die pragtigste in Duitsland beskou word.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Heiligendamm
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?