For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hearst Castle.

Hearst Castle

Die Casa Grande vorm die hartstuk van die kompleks
'n Nagaansig van die Casa Grande
Die Casa Grande se vergadersaal
Die uitsig oor die Stille Oseaan
Die kompleks behels binne- en buitemuurse swembaddens. Vir die Neptune Pool of Neptunus-swembad is 'n antieke Romeinse tempelfasade na Kalifornië verplaas
Die binnemuurse swembad in die Romeinse styl

Hearst Castle is 'n kasteelagtige herewoning wat die Amerikaanse persmagnaat William Randolph Hearst (1863–1951) tussen 1919 en 1947 deur die argitek Julia Morgan buite San Simeon in die Sentraalkusstreek van Kalifornië vir homself laat bou het. Ná Hearst se afsterwe in 1951 is die kompleks in 1954 in 'n Kaliforniese Staatspark (California State Park) omgeskep. Vier jaar later het die herehuis, wat omvattende versamelings van kunswerke en antikwiteite huisves, sy deure vir die publiek geopen en word sedertdien as die Hearst San Simeon State Historical Monument bestuur. Die herehuis word gelys as 'n nasionale (National Historical Landmark) en Kaliforniese historiese monument (California Historical Landmark).

Hearst het die herewoning, wat op 'n heuweltop naby die nedersetting San Simeon ontstaan het, formeel La Cuesta Encantada ("Die Betowerde Heuwel") genoem, maar gewoonlik daarna net as the ranch verwys (dit was immers op sy uitgestrekte landgoed geleë). In 1947 het die heuweltop-kompleks onder meer uit die hoofgebou met twee torings, drie weelderige gashuise en 127 akkers terrastuine met fonteine en swembaddens bestaan.[1]

Die Casa del Mar - die Spaanse naam beteken "Huis van die See" - bied 'n uitsig oor die ongerepte natuurskoon van Kalifornië se Sentraalkus en die Stille Oseaan. Hierdie klein villa is die mees formele en versierde gebou op die Betowerde Heuwel waar Hearst die laaste jare in die kompeks deurgebring het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hearst Castle
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?