For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hans-Ulrich Rudel.

Hans-Ulrich Rudel

Hans-Ulrich Rudel in 1945 (Adolf Galland in die agtergrond)

Hans-Ulrich Rudel (2 Julie 1916 - 18 Desember 1982) was 'n Duitse Bobaasvlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog. Rudel is die mees gedekoreerde Duitse soldaat van die Tweede Wêreldoorlog en was in Januarie 1945 die enigste ontvanger van die Ridderkruis met goue eike blare, swaarde en diamante. Na die oorlog was hy 'n prominente neo-Nazi-aktivis in Latyns-Amerika en in Wes-Duitsland.

Tydens die oorlog is Rudel gekrediteer met die vernietiging van 519 tenks, sowel as een slagskip, een kruiser, 70 landingstuie en 150 artillerie-stellings. Hy het 51 lug seges en die vernietiging van meer as 800 voertuie van alle soorte geëis. Hy het 2 530 grondaanvalmissies eksklusief aan die Oosfront gevlieg, gewoonlik met die Junkers Ju 87 "Stuka" duikbomwerper.

Rudel het hom op 8 Mei 1945 aan Amerikaanse magte oorgegee en in 1948 na Argentinië geëmigreer. Hy was 'n toegewyde en onberouvolle Nasionaal-Sosialis. Hy stig die "Kameradenwerk", 'n hulporganisasie vir Nazi-vlugtelinge wat vlugtelinge gehelp het om na Latyns-Amerika en die Midde-Ooste te ontsnap. Saam met Willem Sassen het Rudel gehelp om Josef Mengele, die berugte voormalige SS-dokter in Auschwitz, te beskerm. Hy het as wapenhandelaar en militêre adviseur gewerk vir die regimes van Juan Perón in Argentinië, van Augusto Pinochet in Chili en van Alfredo Stroessner in Paraguay. As gevolg van hierdie aktiwiteite is hy deur die Amerikaanse Central Intelligence Agency onder waarneming geplaas.

Tydens die Wes-Duitse federale verkiesing van 1953 was Rudel, wat na Wes-Duitsland teruggekeer het, die topkandidaat vir die regse Deutsche Reichspartei, maar is nie tot die Bundestag verkies nie. Na die Revolución Libertadora in 1955, die opstand wat die tweede presidensiële termyn van Perón beëindig het, verhuis Rudel na Paraguay, waar hy as buitelandse verteenwoordiger vir verskeie Duitse maatskappye opgetree het. In 1977 word hy 'n woordvoerder van die German People's Union, 'n neo-Nazi-politieke party wat gestig is deur die ekstremistiese politikus Gerhard Frey. Rudel is in 1982 in Wes-Duitsland oorlede.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hans-Ulrich Rudel
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?