For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for
Guzheng.
Guzheng
'n GuzhengVerskeie guzhengs in 'n winkel
'n Guzheng of gu zheng ((zh) , of eenvoudig genoem zheng (箏, gu古 beteken "oud" of "argaïes"), is 'n Chinese snaarinstrument. Dit het 18 of meer snare en skuifbare brûe. Die moderne guzheng het gewoonlik 21 snare en brûe. Die "vingerpunte" (genoem "DaiMao") word gewoonlik deur musikante gebruik om die guzheng te speel en word algemeen van die doppe van skilpaaie gemaak.
Die guzheng is die voorvader van verskeie Asiatiese snaarinstrumente, soos die Japannese koto.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
This browser is not supported by Wikiwand :( Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience. Please download and use one of the following browsers:
Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.
X
Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?
Oh no, there's been an error
Please help us solve this error by emailing us at support@wikiwand.com
Let us know what you've done that caused this error, what browser you're using, and whether you have any special extensions/add-ons installed.
Thank you!