For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Gustav II Adolf.

Gustav II Adolf



Gustav II Adolf

Koning van Swede


Handtekening


Monogram


Dinastie


Huis Wasa


Regeer

30 Oktober 1611 - 6 November 1632


Voorganger

Karel IX


Opvolger

Kristina


Eggenote

Maria Eleonora van Brandenburg

Gustav II Adolf se sarkofaag in die Riddarholmen-kerk te Stockholm

Gustav II Adolf (* 9 Desember 1594 in Stockholm, † 6 November 1632 naby Lützen, Duitsland), het tussen 1611 en 1632 as koning van Swede geregeer. Hy word as die stigter van die Sweedse Ryk beskou wat tydens die sogenaamde Stormaktstiden of Goue Tydperk, danksy sy politieke vernuf en militêre bekwaamheid, tot 'n Europese groot moondheid ontwikkel het.

Hy het van Swede die voorste militêre mag in Europa tydens die Dertigjarige Oorlog gemaak; en sodoende 'n beslissende invloed op die balansering van die politieke en godsdienstige ewewig op die vasteland uitgeoefen. Hy word steeds as een van die grootste militêre bevelvoerders ooit beskou en lewer 'n bydrae tot die ontwikkeling van militêre strategie. Hy het sy belangrikste oorwinning in die Slag by Breitenfeld in 1631 behaal.

Danksy sy blink oorlogsmasjinerie met gesofistikeerde wapentuig, die uitstekende militêre opleiding van sy soldate en doeltreffende veldartillerie, wat deur 'n hoogs bekwame regering in sy tuisland en die stiptelike betaling van fakture gerugsteun is, was Gustav II Adolf een van Europa se beduidendste heersers.

Met sy ontydige afsterwe in die Slag by Lützen het sy regentskap tot 'n skielike einde gekom. Axel Oxenstierna (1583-1654), sy bekwame rykskanselier, het hom as politieke leier van Swede opgevolg. Hertog Bernhard von Sachsen-Weimar en Gustaf Karlsson Horn, graaf van Björneborg, het verder as opperbevelhebbers van die Sweedse magte gefungeer.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Gustav II Adolf
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?