For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Guantanamobaai.

Guantanamobaai

Guantanamobaai

Nasa-Satellietbeeld van die Guantanamobaai

Kaart van die Guantanamobaai
Koördinate:19°54′N 75°09′W / 19.900°N 75.150°W / 19.900; -75.150
Ligging:Kuba, Verenigde State
Soort:Baai van die Karibiese See
Lengte:20 km
Breedte:8 km
Uitvloei:Karibiese See

Guantanamobaai (Engels: Guantánamo Bay, Spaans: Bahía de Guantánamo) is 'n baai geleë in die Guantanamoprovinsie aan die suidoostelike kant van Kuba. Dit huisves die grootste hawe aan die suidekant van die eiland, en word omring deur steil heuwels wat 'n enklawe vorm wat van sy onmiddellike hinterland afgesny is.

Lugfoto van Guantanamobaai

Die Verenigde State van Amerika verkry territoriale beheer oor die suidelike gedeelte van Guantanamobaai onder die Kubaans-Amerikaanse verdrag van 1903.[1] Die VSA oefen volledige jurisdiksie en beheer oor hierdie gebied uit, terwyl dit steeds erken dat Kuba uiteindelike soewereiniteit daaroor besit. Die huidige regering van Kuba verklaar die Amerikaanse teenwoordigheid in Guantanamobaai as onwettig en dring daarop aan dat die Kubaans-Amerikaanse verdrag beding is ná dreigemente van geweld; dat dit ook in stryd is met die internasionale reg. Sommige wetsgeleerdes vermoed dat die huurkontrak nietig kan wees. Dit is die tuiste van die Guantanamobaaigevangenekamp, ​​wat beheer word deur die Verenigde State van Amerika.[2]

VSA se beheer oor Guantanamobaai

[wysig | wysig bron]

Die Amerikaners het reeds op Guantanamobaai beslag gelê tydens die Spaans-Amerikaanse Oorlog in die Slag van Guantanamobaai.[3] In 1898 word 'n Amerikaanse vlootbasis hier gestig. Die VSA en Kuba het in 1903 'n huurkontrak onderteken wat toestemming aan die Amerikaanse regering gee om die grond vir steenkoolontginning en as 'n vlootbasis te gebruik. Die huurkontrak voldoen aan die Platt-wysiging; hierdie wysiging stel dat 'n vlootbasis met "sekere spesifieke punte waarop ooreengekom is deur die president van die Verenigde State van Amerika" nodig is om "die VSA in staat te stel om die onafhanklikheid van Kuba in stand te hou". Die VSA en Kuba onderteken 'n verdrag in 1934 wat aan die VSA 'n ewigdurende huurkontrak toestaan, maar private ondernemings word egter nie onder die verdrag toegelaat nie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Avalon Project - Agreement Between the United States and Cuba for the Lease of Lands for Coaling and Naval stations; February 23, 1903" (in Engels). Avalon.law.yale.edu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020. Besoek op 26 Maart 2013.
  2. (en) De Zayas, Alfred. (2003.) The Status of Guantánamo Bay and the Status of the Detainees.
  3. Nofi, A.A., 1996, The Spanish-American War, 1898, Pennsylvania: Combined Books, ISBN 0938289578

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Guantanamobaai
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?