For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Godfrey Lagden.

Godfrey Lagden

Godfrey Yeatman Lagden, 1901

Sir Godfrey Yeatman Lagden KCMG KBE (1 September 1851 – 26 Junie 1934) was 'n Britse koloniale administrateur in Afrika.

Lagden is in Yetminster, Dorset, gebore as die seun van dominee Richard Dowse Lagden van Balsham House, Cambridgeshire en het skoolgegaan by Sherborne School. Hy het by die Britse staatsdiens aangesluit as 'n klerk in die Hoofposkantoor van 1869 tot 1877, voor hy besluit het om na Suid-Afrika te verhuis. [1]

Loopbaan in Afrika

[wysig | wysig bron]

Hy is aan die Suid-Afrikaanse Hoë Kommissaris sir Henry Bartle Frere voorgestel wat hom na die Transvaalse Republiek gestuur het wat pas deur sir Theophilus Shepstone geannekseer is. Daar het hy aanvanklik op die uitvoerende raad gedien.

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog, wat in 1899 uitgebreek het, het Lagden alles in sy vermoë gedoen om Basoetoland neutraal te hou en te verseker dat die oorlog nie swart soldate betrek nie. Nadat hy 'n mag van 10 000 Basotho's op die been gebring het, het hy geweier om hul te gebruik om die ontsetting van Wepener te verseker anders as om te waak oor die Cape Mounted Rifles, wat deur Boeremagte beleër is totdat hulle deur ander Britse eenhede ontset is.

In 1901 is hy as kommissaris van naturellesake aangestel deur lord Milner in die Transvaalse kolonie, toe onder Britse beheer, en was ook 'n lid van die uitvoerende en wetgewende rade daarvan. Gedurende 1903 tot 1905 was hy voorsitter van die Suid-Afrikaanse Naturellesakekommissie en het getuienis van regoor Suid-Afrika en Rhodesië aangehoor. 

Latere lewe

[wysig | wysig bron]

Hy het in 1907 afgetree nadat die Transvaalse Kolonie selfregering verkry het en na Weybridge in Engeland teruggekeer. Hy het op verskeie openbare liggame gedien, insluitend die Royal Colonial Institute waarvan hy sekretaris en later vise-president was, waar hy tot 1923 gedien het.

Lagden het soms krieket gespeel, insluitende een eersterangse krieketwedstryd vir Marylebone Krieketklub (MCC) toe die span Suid-Afrika in 1906 besoek het.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Sir Godfrey Lagden". The Times (Londen, Engeland). No. 46791. 27 Junie 1934 – via Gale.
  2. CricketArchive profiel van Godfrey Lagden
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Godfrey Lagden
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?