For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Gliese 163 c.

Gliese 163 c

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Gliese 163 c
Eksoplaneet
’n Kunstenaarsvoorstelling van ’n rooidwergster met drie planete.
’n Kunstenaarsvoorstelling van ’n rooidwergster met drie planete.
Soort planeet Superaarde
Moederster Gliese 163
Ster se eienskappe
Sterrebeeld Swaardvis
Regte klimming 04 h 9 m 16 s
Deklinasie 53° 22′
Skynmagnitude (m) 11,8
Afstand (ligjaar) 48,9
Planeet
Massa 8,39 M
Radius 2,43 R
Temperatuur 332 K
Wentelperiode 25,631 ± 0,0235 dae
Ontdekking
Datum September 2012
Ontdekkers Europese HARPS-span onder Xavier Bonfils
Status Aangekondig
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Gliese 163 c is moontlik ’n bewoonbare eksoplaneet,[1][2] na aanleiding van sy afstand van sy ster, wat lei tot temperature waarby vloeibare water op die oppervlak kan bestaan. Die ster, Gliese 163, is ’n rooidwerg.[3] Dit is sowat 49 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Swaardvis.

Gliese 163 c is een van drie planete in die stelsel. Met ’n massa van minstens 7,2 keer dié van die Aarde,[1][2] word dit geklassifiseer as ’n superaarde (’n planeet van tussen een en tien aardmassas).[2][4]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Méndez, Abel (29 Augustus 2012). "A Hot Potential Habitable Exoplanet around Gliese 163" (in Engels). Universiteit van Puerto Rico by Arecibo (Planetary Habitability Laboratory). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 20 September 2012.
  2. 2,0 2,1 2,2 Redd, Nola Taylor (20 September 2012). "Newfound Alien Planet a Top Contender to Host Life" (in Engels). Space.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2019. Besoek op 20 September 2012.
  3. Staff (20 September 2012). "LHS 188 -- High proper-motion Star" (in Engels). Centre de données astronomiques de Strasbourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2016. Besoek op 20 September 2012.
  4. "Planet Gl 163 c" (in Engels). Extrasolar Planets Encyclopaedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2013. Besoek op 15 Maart 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Gliese 163 c
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?