For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for George Berkeley.

George Berkeley

George Berkeley
Portret van George Berkeley deur John Smybert, 1727

Gebore (1685-03-12)12 Maart 1685
Kilkenny, Ierland
Oorlede 14 Januarie 1753 (op 67)
Oxford, Engeland
Burgerskap Ierland
Nasionaliteit Ierland
Vakgebied Christendom, metafisika, epistemologie, taal, wiskunde, persepsie
Alma mater Trinity College, Dublin
Bekend vir Subjektiewe idealisme, meester argument
Beïnvloed deur John Locke, Isaac Newton, Nicolas Malebranche
Invloed op David Hume, Edmund Burke, Immanuel Kant, Thomas Reid, Arthur Schopenhauer, John Stuart Mill, Ernst Mach, A.J. Ayer, Jorge Luis Borges, Samuel Beckett, Francis Bowen, Borden Parker Bowne

George Berkeley (Kilkenny, 12 Maart 1685Oxford, 14 Januarie 1753) was 'n Ierse filosoof van Engelse afkoms en 'n Anglikaanse biskop. Hy staan dus soms ook bekend as Biskop Berkeley. Hy word as die grondlegger van die spiritualistiese of subjektiewe idealisme beskou.

Berkeley het belangrike kritiek op die idee van infinitesimale in kalkulus gelewer, wat hy as die spoke van vergane hoeveelhede beskryf het. Destyds het daar onsekerheid geheers oor die presiese eienskappe van hierdie nietig-klein waardes, en konsepte soos grenswaardes (limiete) was nog net intuitief en informeel. Die wiskundiges van die era (Newton, Leibniz ens) het egter die onweerlegbare resultate van hul berekeninge voorgehou as bewys dat die grondbeginsels reg moet wees, en Berkeley het hierdie redeneringswyse gekritiseer. Sy kritiek, en die van mense na hom, het wiskundiges deur die eeue heen aangespoor om 'n formeler basis vir analise te skep, iets wat eers met Weierstrass se werk in die 19e eeu voldoende bereik is.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
George Berkeley
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?