For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Geografiese tong.

Geografiese tong

Voorbeelde van geografiese tong in die mens

'n Geografiese tong is 'n genetiese variasie van die tong, wat gekenmerk word aan sy voorkoms (dié van 'n kaart) en verhoogde sensitiwiteit. Dit is nie 'n siekte of 'n aandoening nie. Die geografiese of "kaart"-agtige voorkoms en sensitiwiteitsvlak kan wissel.

Die bokant van 'n tong is bedek met klein uitsteeksels: tongpapille. Op 'n geografiese tong is daar rooi vlekke op die tong met aangrensende wit-grys vlekke. Die ouer papille val af van die tong af, maar kan tot 10 dae neem om terug te groei. In die rooi vlekke is daar geen papille nie, terwyl daar 'n oorvloed papille in die witterige areas is. Die vlekke kan verskyn, rondskuif of verdwyn na ure of selfs dae en kan hulle grootte en vorm verander. 'n Geografiese tong is soms meer sensitief, siende dat sommige stowwe (byvoorbeeld asyn, vrugtesap of branderige speserye) soms 'n brandende sensasie kan veroorsaak.

Geografiese tong word met 'n aantal verskeie genes geassosieer en is oorerflik. Dit word ook meer dikwels aangetref in mense wat meer omgewingsensitief is, d.w.s. mense wat gevoelig is vir allergieë, ekseem en asma.

Die effekte van 'n geografiese tong word soms vererger deur stres of wisselings in hormoonvlakke.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Geografiese tong
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?