For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Gebruiker:Pieter-ZA/Sandput/Grafenwöhr.

Gebruiker:Pieter-ZA/Sandput/Grafenwöhr

Grafenwöhr
Grafenwöhr Munisipaliteit en Raadsaal, (gebou in 1462)
Grafenwöhr Munisipaliteit en Raadsaal, (gebou in 1462)
Grafenwöhr Munisipaliteit en Raadsaal, (gebou in 1462)
Wapen van Grafenwöhr
Wapen
Ligging van Grafenwöhr in die Opper-Pals
Ligging van Grafenwöhr in die Opper-Pals
Ligging van Grafenwöhr in die Opper-Pals
Ligging van Grafenwöhr in Duitsland
Grafenwöhr
Ligging van Grafenwöhr in Duitsland
Land Duitsland
Deelstaat Beiere
Administratiewe afdeling Opper-Pals (Oberpfalz)
Regering
 - Burgemeester Helmuth Wächter
Oppervlakte
 - Totaal 216,24 km² (83,5 myl²)
Hoogte bo seespieël 410 m (1 345 vt)
Bevolking (2006)
 - Totaal 6 901
 - Digtheid 32/km² (82,9/myl²)
Poskode 92655
Areakode(s) 09641
Webwerf: http://www.grafenwoehr.de/

Grafenwöhr is 'n stad in die Opper-Palts (Oberpfalz) Distrik Neustadt aan die Waldnaabrivier in Duitsland.

Geografie

Uitbreiding van die stadgebied

Die hele stadsgebied sluit die volgende plekke in: Grafenwöhr, Bruckendorfgmünd, Dorfgmünd, Gößenreuth, Hammergmünd, Hütten, Josephsthal, Kollermühle, Moos en Rosenhof.

Geskiedenis

Die stigting van die plek gaan 'n hele paar jaar terug en is gedoen aan twee natuurlike grense, namlik die Creußen-rivier en die Thumbach-rivier en het eers bekend gestaan as Wörth or Werd wat soveel as afweerplek (omdat hulle juis daar skuiling gesoek het) beteken. Die plek het errder st bekendheid verwerf toe dit in die besit van die landgrawe gekom het. Die plek is in 1361 deur die landgraaf tot munisipaliteit (duits: Stadt) verhef. Tot 1421 was Grafenwöhr onder die heerskapy van die Landgrawe van Leuchtenberg, tot 1621/28 kuurpalts (`kurpfälzisch`), daarna beiers. Tot 1900 het die stad slegs 900 inwoners gehad. Daarna, onder die invloed van die naby geleë Troepeoeffenkamp (gestig in 1908) het dit 'n kommersiële opswaai beleef. Die hewige bombardeeringe in April 1945 het amper tot die volledige vernietiging van stad Grafenwöhr bygedra. Die grootste teiken van die geallieërde amgte was natuurlik die Troepeoeffenkamp, maar baie van die vele honderde bomme wat geduurende die twee bombardemente geval het is ook misgegooi en deur die wind van die koers afgedryf. Die Troepeoeffenkamp word vandag van die VSA se weermag en die Bundeswehr, die duitse weermag, gebruik. Dit is ook een van die grootste NATO-Troepeoefenkampe in Europa. Die stad het nou sowat 6901 inwoners (in 2004) en het al met groot troepeoeffeninge - tot getalle van 15000 troepe en meer hanteer. Daar is ook 'n vliegveld, waar selfs Hercules C-130 vliegtuie kan land. Meer inligiting oor die weermagbasis is ook (in engels) by die VSA weermag beskikbaar.

Stadvriendskappe (Städtepartnerschaften)

Sedert 1995 bestaan 'n stadvriendskap met Grafenwörth (Oostenryk).

Kultuur en Besienswaardighede

Die Munisipaliteit en Raadsaal, gebou in 1462 Rathaus von 1462
Kerk "Maria Hemelvaart"

Museums

  • 1. (Eerste) Opper-palts Kultuur- en Militêremuseum met spesiale (wisselende en permanente) uitstallings.

Geboue (besienswaardighede)

  • historiese ou Middestad
  • laatgotiese munisipaliteit ein Raadsaal van 1462 (spätgotisches Rathaus von 1462)
  • Die 'Tiende'-huis van 1532, 'n stoorplek - waar die mense die belasting moes betaal - 'n tiende van hulle opbrengs van die plaasprodukte. (Zehentkasten von 1532)
  • Die pespilaar van 1496 (geskat) (Pestsäule vermutlich von 1496)
  • gerestaureerde gedeelte van die ou stadsmuur (restaurierter Teil der Stadtmauer)
  • Schönberg met natuurverhoog, war baie skouspelers hulle kunste kan wys in die vrye natuur (Schönberg mit Naturbühne)
  • Die Maria-Hemelvaart-Bergkerg op die St. Annaberg (Kirche "Maria Himmelfahrt")
  • St. Annaberg met Die Maria-Hemelvaart-Bergkerg (Annaberg mit Maria-Hilf-Kirche)
  • Begrafplaaskerk St. Ursula van 1593 (Friedhofskirche St. Ursula (1593))

Besigheid en Infrastruktuur

Lokale Firmas & Besighede

Grafenwöhr leef hoofsaaklik van die Troepeoeffenkamp. Dit is een van die belangrikste besigheidsfaktor in die omgewing/kontrei en bied werk vir meer as 3600 mense.

In die ("Gründerzentrum Grafenwöhr-Eschenbach-Pressath"|Stigterssentrum Grafenwöhr-Eschenbach-Pressath) word nuwe besigheidsmense, wat 'n firma of besigheid wil stig gehelp. Hulle kan selfs 'n kantoor huur en dus 'onder toesig' wees terwyl hulle die eerste stappe in die nuwe besigheids-toekoms ingaan.

Oopenbare Inrigtings

  • Stadsaal
  • Woudbad
  • Kroë
  • Restourante
  • 'Fun-Park'
  • Binneshuise-Kinderspeelplek "MegaPlay"

Media

  • Mediumgolfradiosender (MW), die AFN, die VSA Weermagkanaal, wat op engels uitsaai.

Opleiding & Onderwys

  • 3 Kleuterskole
  • 'n Inrigtimg vir Skoolvoorbereiding
  • Laerskool & Hoërskool (Volksschule)
  • Die St. Michael Beroepskool vir individuële onderwys (vir tegniese vakrigtings) (St.-Michaels-Werk e. V. Berufsschule zur individuellen Lernförderung )
  • Handelsskoolsentrum (Kaufmännisches Schulungszentrum)

Persoonlikhede

Reinhard Pappenberger, Wybiskop van die `Diözese` Regensburg en Titulaarbiskop van Aptuca (Tunesië)

Besoekers

  • Adolf Hitler, geduurende die Tweede Wêreldsoorlog
  • Elvis Presley (toe hy in die VSA se weermag diens gedoen het. Hy het egter ok die kroë van die stad besoek en daar gesing.)]
  • Franz-Josef Strauß, Ministerpresident van Beiere, voormalige Minister van Verdeediging, en Leier van die CSU-Party in Beiere.

Militêre Sone[wysig | wysig bron]

Grafenwöhr, die militêre installasie, bestaan uit hoofsaklik VSA Weermag (7th Army) 'Gemeenskaplike Mulinasionale Oefen-Kommando' (Joint Multinational Training Command). Die 7th Army JMTC is a unit that provides training facilities including ranges where tanks, guns and other military apparatus may be tested by those who may use them in combat. Training is conducted for US forces as well as forces from other NATO nations. There is the Grafenwöhr main post to the north, the training area in the middle and to the south is the Vilseck military community.

The Grafenwoehr airstrip is used as an assault zone for C-130's from the 37th Airlift Squadron at Ramstein AB, Germany. Due to its length and relative proximity to Ramstein, it makes for a realistic simulation of short field operations encountered around the world. Bunker dropzone is also located at Grafenwoehr. It is used to practice airdrop of equipment and supplies, perfecting the capabilities of the United States military.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Gebruiker:Pieter-ZA/Sandput/Grafenwöhr
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?